Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Westcliff

Gastehuis
Naweekaanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 27 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

'n Hanetreetjie van die kranspaadjies wat oor Walkerbaai in Hermanus uitkyk, is House on Westcliff 'n boetiekgastehuis wat bestaan uit 6 bekoorlike kamers, almal en suite met hul eie tuiningang. Eklektiese Afrika- en Europese ontwerp kombineer die beste van die oudheid met moderne gerief en kenmerke, alles in 'n rustige inheemse tuin.

Al die kamers loop uit op die welige tuin met sonverhitte soutwaterswembad. Elke unieke kamer bied 'n en suite-badkamer met bad, stort en verhitte handdoekrelings, yskassie, gratis breëband-Wi-Fi internettoegang, platskerm-televisie, tee- en koffiemaakgeriewe.

Gerieflik geleë naby die Nuwe Hawe en vyf minute se ry vanaf die middedorp, House on Westcliff is jou poort na die magdom plesiertjies wat Hermanus kan bied: land- of bootgebaseerde walviskyk, skouspelagtige natuurstaptogte, ongerepte strande, wêreld -klas-gholfbane, witdoodshaaiduik, seevaarte, wingerdtoere en uitstekende kombuis. Ons sien daarna uit om te verseker dat jy die meeste uit jou verblyf kry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir House On Westcliff
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink House On Westcliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467f4149587c36756cbeca348a2033ada01e3f02461b5d1cec8f054722b8f38d5a16aed0cc7f8784e49ecd0c9087c347c350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 96 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429852777778 19.225305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang