Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Le Ingwe Holiday Home

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike ontspan naby die huis, en naby genoeg om steeds naby die huis te wees. Alles is baie mooi modern, en gerieflik. Naby genoeg om werk toe te gaan en terug te keer vir 'n wegbreek as jy nie verlof kan kry nie, maar net rustigheid wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Breath taking. Absolutely amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nele C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Perfekte uitleg vir ons behoeftes. Privaat dog gemeenskaplik. Heerlike naweek! Verblyf uit die boonste rakke! Pragtige uitsig. Ys, hout en charcoal word voorsien (teen betaling). Het die pooltafel en pylveertjies geniet - heerlike vermaak. Die groot buite tafel was ons "kantoor" vir die naweek. Genoeg privaatheid vir almal. Heerlike groot kommersiële yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cimoné V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Alles is baie mooi, geen gasvryheid nie. Alles is baie mooi. Pragtige uitsigte. Alles wat jy nodig het is daar. Enigste probleem is die vrou wat die besprekings hanteer, is nie baie vriendelik en gasvry nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome experience. Lovely environment. Clean and beautiful accommodation. Beautiful view. Very relaxing and renewing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunize E
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Des 2023

Swak diens. Maak seker jy weet hoe ver die swembad van jou eenheid is, veral die 8-sleeper. Glad nie. Ek het gevra of daar 'n swembad by ons eenheid is en die terugvoer was onkorrek. Daar was vreeslike lawaai en geen rustigheid. Ek sou waardeer het as daar kommunikasie was tydens die bespreking dat dit nie 'n stil naweek sou wees nie a.g.v. 'n fees. Ek was baie ongelukkig.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Kedibone N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Best weekend getaway ever. The place is very beautiful and has great views, would most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Pragtige, ruim, netjiese huis met die beste ligging en uitsig. Was baie beïndruk met die ruim kamers, leefvertrek, netheid en kombuis. Ons verblyf was baie lekker en ons het ook van die staproete gebruik gemaak. Die uitsig was fantasties. Die kombuis het meer as genoeg breekware en nie net die hoeveelheid glase, bekers en eetgerei soos meeste ander plekke vir die aantal gaste nie. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Pragtige plek, met 'n mooi uitsig oor die berge. (8 Slaap Lodge). Baie netjiese en skoon lodge. Soos op die foto's. Baie professioneel ontvangs en kommunikasie met personeel. Baie goeie ligging vir besoeke aan plekke in die Hekpoort. Definitief sal ek dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Baie lekker en gasvry. Ek kan defnitief die agtslaapkamer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde134ba9cf4d0fc0fcc48d27d5ebc1eb1a1e1096828421f8a7a42792625bdf827472b64eff5798ccedf481d85980a9f606fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.923733632543 27.618388245258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang