Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Le Ingwe Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te oor die toestand van die grondpad te doen.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar en word apart gehef.

Beddegoed en badhanddoeke van hoëgehalte word voorsien.

Terugbetaalbare sekuriteit- en sleuteldeposito is van toepassing op alle eenhede, en word afsonderlik gehef. Dit is via EFT betaalbaar, en sal binne 7 werksdae na uitklok via EFT na die bankbesonderhede wat gaste voorsien het, terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde134ba9cf4d0fc0fcc48d27d5ebc1eb1a1e1096828421f8a7a42792625bdf827472b64eff5798ccedf481d85980a9f606fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.923733632543 27.618388245258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang