Idwala Le Ingwe Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Simon Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rudi V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspan naby die huis, en naby genoeg om steeds naby die huis te wees.
Dillon G - Jun 2024
Algehele gradering
Breath taking.
Nele C - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte uitleg vir ons behoeftes. Privaat dog gemeenskaplik. Heerlike naweek!
Cimoné V - Jan 2024
Algehele gradering
Alles is baie mooi, geen gasvryheid nie.
Rachel K - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome experience.
Eunize E - Des 2023
Algehele gradering
Swak diens. Maak seker jy weet hoe ver die swembad van jou eenheid is, veral die 8-sleeper.
Kedibone N - Sep 2022
Algehele gradering
Best weekend getaway ever.
Rudi J - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, ruim, netjiese huis met die beste ligging en uitsig.
Chris J - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, met 'n mooi uitsig oor die berge. (8 Slaap Lodge).
Martin P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang