Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Le Ingwe Holiday Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Idwala Le Ingwe Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rudi V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Heerlike ontspan naby die huis, en naby genoeg om steeds naby die huis te wees.

Alles is baie mooi modern, en gerieflik. Naby genoeg om werk toe te gaan en terug te keer vir 'n wegbreek as jy nie verlof kan kry nie, maar net rustigheid wil geniet.

Dillon G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon G

Breath taking.

Absolutely amazing place.

Nele C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele C

Perfekte uitleg vir ons behoeftes. Privaat dog gemeenskaplik. Heerlike naweek!

Verblyf uit die boonste rakke! Pragtige uitsig. Ys, hout en charcoal word voorsien (teen betaling). Het die pooltafel en pylveertjies geniet - heerlike vermaak. Die groot buite tafel was ons "kantoor" vir die naweek. Genoeg privaatheid vir almal. Heerlike groot kommersiële yskas.

Cimoné V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cimoné V

Alles is baie mooi, geen gasvryheid nie.

Alles is baie mooi. Pragtige uitsigte. Alles wat jy nodig het is daar. Enigste probleem is die vrou wat die besprekings hanteer, is nie baie vriendelik en gasvry nie.

Rachel K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

Awesome experience.

Lovely environment. Clean and beautiful accommodation. Beautiful view. Very relaxing and renewing experience.

Eunize E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eunize E

Swak diens. Maak seker jy weet hoe ver die swembad van jou eenheid is, veral die 8-sleeper.

Glad nie. Ek het gevra of daar 'n swembad by ons eenheid is en die terugvoer was onkorrek. Daar was vreeslike lawaai en geen rustigheid. Ek sou waardeer het as daar kommunikasie was tydens die bespreking dat dit nie 'n stil naweek sou wees nie a.g.v. 'n fees. Ek was baie ongelukkig.

Kedibone N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone N

Best weekend getaway ever.

The place is very beautiful and has great views, would most definitely visit again.

Rudi J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Pragtige, ruim, netjiese huis met die beste ligging en uitsig.

Was baie beïndruk met die ruim kamers, leefvertrek, netheid en kombuis. Ons verblyf was baie lekker en ons het ook van die staproete gebruik gemaak. Die uitsig was fantasties. Die kombuis het meer as genoeg breekware en nie net die hoeveelheid glase, bekers en eetgerei soos meeste ander plekke vir die aantal gaste nie. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

Chris J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Pragtige plek, met 'n mooi uitsig oor die berge. (8 Slaap Lodge).

Baie netjiese en skoon lodge. Soos op die foto's. Baie professioneel ontvangs en kommunikasie met personeel. Baie goeie ligging vir besoeke aan plekke in die Hekpoort. Definitief sal ek dit aanbeveel.

Martin P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin P

Baie lekker en gasvry.

Ek kan defnitief die agtslaapkamer aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde134ba9cf4d0fc0fcc48d27d5ebc1eb1a1e1096828421f8a7a42792625bdf827472b64eff5798ccedf481d85980a9f606fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.923733632543 27.618388245258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang