Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imoyo Inn

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Imoyo Inn
Vanaf R6 500
R 6 500 R 5 850
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eiendom is lekker groot en omhein, en bied slaapplek aan 14 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers in die huis. Twee van die slaapkamers op die boonste verdieping het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed, en gaste deel die oorblywende badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat dele van die verblyf via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar, en moet direk met Rachelle of Riekelt gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 500
R 6 500 R 5 850
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa3f034b13a560943937723cfa2d184d1ee1a1cd5210f00de25ad599e621fe28af88304001d5c0cd09c288cae5e3bafd3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 850 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 20 Kus Road Sandbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.426614674673 19.20332385071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang