Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imoyo Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Imoyo Inn is 'n mooi dubbelverdiepinghuis oorkant die strand in Sandbaai, Hermanus, en is ideaal vir 'n vakansie saam met familie of 'n groep vriende.

Dié eiendom is lekker groot en omhein, en bied slaapplek aan 14 gaste.(Huis 10 gaste, Woonstel 4)
Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers in die huis. Twee van die slaapkamers op die boonste verdieping het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en dit maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed, maar slegs 1 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer maak van die vyfde badkamer met 'n stort gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n eetarea met sitplek vir 8, sowel as 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n buitebraai-area deur die agterdeur, sowel as veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer.

'n Woonstel op dieselfde perseel bied 'n verdere 2 slaapkamer eenheid, 1 badkamer, kombuis en woonvertrek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Imoyo Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa3f034b13a560943937723cfa2d184d1ee1a1cd5210f00de25ad599e621fe28af88304001d5c0cd09c288cae5e3bafd3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 20 Kus Road Sandbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.426614674673 19.20332385071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang