Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Hallas- en Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Impala House is 'n volledig gemeubileerde selfsorghuis met gedeeltelike see-uitsigte, nie ver van die strand en van verskeie winkels en restaurante af geleë nie.

Dié gesinsgerigte vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en die buitekamer het slaapplek vir 2 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n buitekamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede, derde en die buiteslaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is een badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Die toilet is apart. Die buitekamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie standaard DStv-dekodeerder saambring om TV te kyk. Die huis het 'n omheinde tuin met see-uitsigte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 692

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Hallas- en Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Impala House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Hallas- en Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQdcCurIhedaXtmxB0DABKcQ2GOC6TEfBj9Bwj1woKRH9ACjlDs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
5 5 1 5 Corner of Hallas and Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8284 30.399508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang