Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala House

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Lizelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderlik, leefbaar, gerieflik. Ons het dit so geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thobani N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Place is awsome. Nice place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ae P
Kort verblyf
1.6
Des 2020

Swak en vuil plek. Diens van agent uiters swak. Die plek is vuil en meubels verniel. Glad nie wat op die internet is nie. Die alarmsisteem werk nie en na al my klagtes by Just Properties het niks gebeur nie. Ons het vir 3 dae geen water gehad nie en ek moes op my eie kostes water gaan koop vir huisgebruik en toilet. Met agent gepraat en sy sou my gehelp het, maar daarna nooit weer haar foon geantwoord nie. Sal nie die webtuiste gebruik as dit is wat 'n mens op hul internet sien en met 'n skok iets anders sien en beleef nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Lungile N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Great stay, definitely coming back with my crew. Beautiful, neat, perfect place to be. I am definitely coming back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2019

Baie mooi huis, naby alles geleë, sal dit aanbeveel en weer gebruik. Baie mooi huis, naby alles geleë, sal dit aan beveel en weer gebruik. Huis is ou en kort 'n verf buite en binne. Geute moet ook herstel word, maar die huis is netjies en skoon binne. Tuin was ook netjies en gras kort gesny. Braai is stukkend en ek sal miskien voorstel dat die eienaars 'n beter mooi braai-area moet bou. Meubels is ook oud en kan vervang word, maar is bruikbaar. Daar is genoeg parkering vir motors.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 702

Op LekkeSlaap 10 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Hallas- en Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQdcCurIhedaXtmxB0DABKcQ2GOC6TEfBj9Bwj1woKRH9ACjlDs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
5 5 1 5 Corner of Hallas and Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8284 30.399508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang