Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Lodge And Game Farm

Wildsplaas
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Lodge
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 stapelbeddens. Daar is enkelslaapbanke in die leefarea wat geskik is vir kinders. Al die kamers in die huis deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kroeg en 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea waar gaste saam kan eet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
2 xStapelbed
2 xKindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kudu
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Kudu is 'n gesinskamer met sy eie ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is apart van die lodge. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n TV. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer en alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n braai-area en buitemeubels buite die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebrood
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wittebrood-eenheid is ideaal vir paartjies of enige 2 gaste wat bereid is om 'n pragtige kamer met 'n koningingrootte-bed te deel. Die badkamer het 'n toilet, bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7PW2+Q6, Morgenzon, 2315, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79ad9755cd4feb9db4e8e81355130eb170648077cb43f9fad738237cc5b21364f7fdb9ada9c8448e84f0d42d4aac19305979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7PW2+Q6 Morgenzon 2315 Mpumalanga 021 201 8901 08:00-17:00 11:00 -26.702986134063 29.700508117676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang