Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene Boomhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers.

Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra matras kan op versoek voorsien word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, tafel met 'n stoel, en kaste.

Die eenheid bied toegang tot 'n groot stoep wat oor die pragtige Witstinkhoutboom, die tuin en 'n gholfbaan uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vic B
5.0
Too short, too busy to really appreciate the lovely accommodation. Nestled in a quiet street in Irene, it was a great stay. Tastefully ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Conny L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gekuier. 'n Ongelooflike juweel om in te bly. Die gasvrou, Annelien, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die ruim, oo...
Sien meer
Nov 2024
Brumilda B
5.0
Pragtig en rustigheid vir die siel. Dit was heerlik vir 'n vinnige oornag na ons volgende bestemming. Baie vriendelike diens, rustige omgewing. Ons he...
Sien meer
Okt 2024
Annerie V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. We enjoyed our stay. The host was very friendly and we had a lovely time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam, rustig en gemaklik. Baie lekker. Uitstekende verblyf.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
  • Gaste dink Irene Boomhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Irene Gauteng
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb23d9fea26928841b0dd06d21b81c3b90e6108e85e01d7cc62efcb5ff0d985dd960a864a6aff6eadedca867dc4b4de8592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang