Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene Boomhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Conny L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik lekker gekuier. 'n Ongelooflike juweel om in te bly. Die gasvrou, Annelien, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die ruim, oopheid en natuurlik die stoep gedeelte vir die somer is 'n plus. Die matras was puik en het rusig geslaap. Al die kanale op DStv was ook beskikbaar, ook 'n eerste vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brumilda B
1 nag
5.0
Okt 2024

Pragtig en rustigheid vir die siel. Dit was heerlik vir 'n vinnige oornag na ons volgende bestemming. Baie vriendelike diens, rustige omgewing. Ons het lieflik gebly, sal vir seker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Excellent. We enjoyed our stay. The host was very friendly and we had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vreedsaam, rustig en gemaklik. Baie lekker. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Keurige aandag aan detail. Rustige atmosfeer. Uitstekende ligging. Dis spesiaal. Dit was heerlik. Uitstaande verblyf met baie goeie diens. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liewe Peet Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons streef na perfek, ons is bly as julle die detail raaksien.

Eleanor K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige ligging en ontspanne atmosfeer. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liewe Eleanor, Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly dit was heerlik vir julle!

Dries L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike ondervinding. Absoluut heerlik en ongelooflike omgewing! Ek sal beslis weer by Irene Boomhuis oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liewe Dries Jou terugvoer maak ons baie bly, sal lekker wees om julle weer daar te verwelkom.

Anitta V
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties! Alles is so mooi gemaak en gerieflik. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het elke oomblik geniet. Pragtige plek en als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liewe Anitta So bly julle het dit geniet en dat julle voel julle het niks nodig gehad nie.

Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die heerlikste, vredevolle en aangename wegbreek ooit. Dit was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Annelle, of dalk uit die boonste takke? Baie dankie dat jy Irene Boomhuis geniet het, ons is bly jy het 'n heerlike ervaring gehad.

Tania D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

A home away from home, tranquil, peaceful, relaxing. Irene Boomhuis was fantasties, seker een van die beste plekke waar ek nog gebly het en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ek sal beslis weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Tania Dit is heerlik om sulke terugvoer te kry, ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb23d9fea26928841b0dd06d21b81c3b90e6108e85e01d7cc62efcb5ff0d985dd960a864a6aff6eadedca867dc4b4de8592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang