Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene Boomhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Irene Boomhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dries L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L

Wonderlike ondervinding.

Absoluut heerlik en ongelooflike omgewing! Ek sal beslis weer by Irene Boomhuis oorbly.

Anitta V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitta V

Fantasties! Alles is so mooi gemaak en gerieflik. Sal dit vir seker aanbeveel.

Ons het elke oomblik geniet. Pragtige plek en als wat jy nodig het.

Tania D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

A home away from home, tranquil, peaceful, relaxing.

Irene Boomhuis was fantasties, seker een van die beste plekke waar ek nog gebly het en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ek sal beslis weer en weer teruggaan.

Irene Boomhuis se terugvoer

Liefste Tania
Dit is heerlik om sulke terugvoer te kry, ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

Irene Boomhuis
Annelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle B

Die heerlikste, vredevolle en aangename wegbreek ooit.

Dit was uit die boonste rakke!

Irene Boomhuis se terugvoer

Liefste Annelle, of dalk uit die boonste takke? Baie dankie dat jy Irene Boomhuis geniet het, ons is bly jy het 'n heerlike ervaring gehad.

Irene Boomhuis
Gerhard B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Alles is pragtig en ek het heerlik gebly!

Vriendelik, smaakvol, netjies en modern. Alles is pragtig en ek het heerlik gebly. Die rustigheid is voedsel vir die siel. Dankie vir alles. Ek kom definitief gou weer!

Irene Boomhuis se terugvoer

Liewe Gerhard
Jou terugvoer is ook voedsel vir my siel. Baie dankie dat jy dit tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee, ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

Irene Boomhuis
Sonja G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Ongelooflik fantasties.

Verblyf was ongelooflik mooi en perfek sentraal geleë. Die eenheid het aan ons behoeftes voldoen. Gasvryheid dink ek kry jy nie beter as wat ons gekry het nie. Die aanbevelings en die moeite was ongelooflik.

Irene Boomhuis se terugvoer

Dit is heerlik om sulke terugvoer te lees, ek is bly dat julle welkom en bederf gevoel het.

Irene Boomhuis
Amerie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerie O

Puik verwelkoming en uitstekende klientediens. Baie dankie vir die lekker ervaring.

Pragtige woonplek, modern en gerieflik. Puik klientediens. Sal vir seker weer daar bly.

Irene Boomhuis se terugvoer

Liefste Amerie
Jou woorde maak my dag. Dankie dat jy die Boomhuis gekies het en vir die heerlike terugvoer.

Irene Boomhuis
Geraldine O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine O

Dit was heerlik en rustig!

Ek het baie lekker gebly en die verblyf was baie netjies.

Irene Boomhuis se terugvoer

Liefste Geraldine
Dankie dat jy vir ons so mooi resensie gelos het, ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het.

Irene Boomhuis
Anika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V

Vredevolle verblyf.

Wonderlik, vredevol, kwaliteit. Ons het lekker op die stoep gesit met 'n glasie wyn. Alles was na verwagting.

Irene Boomhuis se terugvoer

Liefste Anika
Danie vir jou idilliese terugvoer, so bly julle het dit so geniet.

Irene Boomhuis
Heinrich B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Baie lekker.

Baie lekker verblyf. Netjies met die mooiste tuin. Reelings met die gasheer/gasvrou ook baie professioneel. Gaan beslis weer daar vertoef.

Irene Boomhuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Heinrich. Ek is bly jy het dit geniet in ons Boomhuis.

Irene Boomhuis
Nigel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel B

Relax on the deck while watching people play golf.

What an amazing place to stay overnight for business and leisure. The host is very welcoming. The ambience of the property makes you want to sit on the deck and relax.

Marius C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Sal elke keer daar bly.

Ons het nou al twee keer by die Irene Boomhuis geslaap en was elke keer ongelooflik vriendelik ontvang. Hulle het 'n lieflike huis in 'n veilige area op die gholfbaan. Loadshedding gaan jou nie pla nie, want hulle het solar en die eenheid is toegerus met lekker eet- en drinkgoed. Beveel hulle aan enige iemand aan.

Irene Boomhuis se terugvoer

So bly julle het dit geniet.

Irene Boomhuis
Cashandra B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cashandra B

Perfek!

Beste diens ooit.

Irene Boomhuis se terugvoer

Baie dankie Cashandra, bly julle het dit geniet.

Irene Boomhuis
Vanessa J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

Ons nuwe gunsteling plek in Pretoria!

Ek sal veilig voel daar as ek alleen is.

Irene Boomhuis se terugvoer

Lekkerste woorde om te hoor!

Irene Boomhuis
Chantell V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V

'n Oase van rus!

Tydens 'n besige familienaweek het ons die kans gehad om by Irene Boomhuis te oornag. Dit was die beste besluit wat ons kon neem. Die verblyf is luuks, báie vreedsaam en ontspannend. Die gasheer en dame gaan uit hul pad uit met bykomende luukshede wat 'n mens tuis en bederf laat voel. Geen moeite word ontsien nie en ons kon heerlik rus tydens hierdie veeleisende tyd. Die badkamer was 'n hoogtepunt met 'n heerlike, luukse bad en ruim stort waar mens weer kragte kon herwin. Die kamer was heerlik warm tydens 'n kouefront, wat 'n lafenis! Gaste word voorsien met smullekker ontbytsnoeperye vir die volgende oggend en die koffiestasie sorg vir heerlike koffies. In die toekoms sal ons sonder twyfel weer hier tuisgaan!

Irene Boomhuis se terugvoer

Liewe Chantell,
Dit is heerlik om sulke terugvoer te lees, ek is bly as julle bietjie van Irene se rustigheid kon ervaar. Dit sal lekker wees om julle terug te verwelkom, hopelik in bietjie warmer weer!

Irene Boomhuis
Liezel H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Luukse huislikheid.

Ons het 2 aande hier oornag t.w.v. mediese prosedures by Midstream Medi-Clinic. Ons is hartlik ontvang. Die boomhuis is pragtig en uitstekend toegerus. Ons het heerlik warm geslaap. Die ontbyt beskikbaar was heilsaam en meer as voldoende. Al is dit ongeveer 7 km van Midstream af, is dit 'n mooi pad en ons kon hom die oggend om 06:30 binne 15 min ry. Ek sal enige tyd weer hier tuisgaan en beveel die ruim plek van harte aan.

Irene Boomhuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Liezel, in koue Irene is daar niks so belangrik soos 'n warm bed nie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Irene Boomhuis
Adri M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Heerlik in Irene gekuier. Kamer is goed ingerig en gasvrou het my heerlik bederf! Sal beslis weer hier tuisgaan.

Puik diens! Sal beslis aanbeveel.

Irene Boomhuis se terugvoer

Dankie Adri, dis altyd lekker as mens weet gaste het lekker gebly.

Irene Boomhuis
Rhoda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda L

Definitief die moeite werd!

Wow, ons sal definitief weer daar gaan bly. Veilig, baie vriendelike diens, lekker speelplek vir die kinders en soveel aandag aan die fynere details.

Irene Boomhuis se terugvoer

Dag Rhoda
Dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker om te weet dat gaste lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Irene Boomhuis
Louisa J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louisa J

Baie mooi gastehuis tussen hoë bome in ’n stil omgewing.

Heerlik gebly. Baie dankie dat ons bietjie vroeër kon inklok. Sal beslis weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

Irene Boomhuis se terugvoer

Hi Louisa,
Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het heerlik gebly.

Irene Boomhuis
Cilna E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilna E

Wonderlike gasvrou, omgewing en omgee.

Annalien en haar span se bystand was ongelooflik en hulle het soveel meer gedoen as wat nodig was. Alles was perfek en ons sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel. Ideaal geleë in terme van Midstream Medi-Clinic, en selfs die N1 en R21 snelweë!

Irene Boomhuis se terugvoer

Dankie Cilna, ek waardeer jou terugvoer.

Irene Boomhuis
Lizandia K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandia K

Ons het dit baie geniet, so rustig! Pragtige plek, baie dankie!

Ons het dit baie geniet, so rustig! Pragtige plek, baie dankie! Annelien en Jostina het ons baie tuis laat voel en was baie akkommoderend.

Irene Boomhuis se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!

Irene Boomhuis
Nicole M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Netjies, rustig en baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Dankie Annalien vir jou gasvryheid en jou bereidwilligheid om elke bietjie ekstra te doen. Irene Boomhuis is pragtig en so netjies! Dit was heerlik om ná die kursus op jul lieflike stoep te ontspan.

Irene Boomhuis se terugvoer

Ek is bly dat julle dit geniet het, hoop ek sien julle weer volgende keer as julle in Pretoria is! 😊

Irene Boomhuis
Neels V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Netjies.

Baie netjies. Veilige parkering. Ligging goed.

Natasha D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Such a hospitable environment.

Great place to overnight. Very comfortable and we felt so cared for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So 'n gasvrye omgewing.

Fantastiese plek om te oornag. Baie gemaklik en ons het so versorg gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dorothea W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothea W

Was the perfect place for a ladies getaway.

See stars.

Christine F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine F

Pragtige, skoon plekkie met lugversorging.

Irene Boomhuis is baie mooi en in 'n rustige area geleë. Die kamer en badkamer was skoon en daar is lugversorging in die kamer wat wonderlik was! Ontbyt word ook voorsien in die form van vars vrugte, joghurt, oats en bran flakes. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien en kapsules vir koffie en hot chocolate beskikbaar. Ons het baie lekker gebly sal beslis dit aanbeveel!

Irene Boomhuis se terugvoer

Liewe Christine,
Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

Irene Boomhuis
Melissa S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Perfect little tree house with perfect hostess.

This one bedroom flat had everything I needed and was spotless clean. Annalien was the perfect. The hostess with just the right amount of caring! Will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte klein boomhuis met perfekte gasvrou.

Die eenslaapkamerwoonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het en was skoon. Annalien was die perfekte gasvrou. Die gasvrou was net vriendelik genoeg. Sal definitief weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eugene V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Beautiful guest house.

Annalien our host is friendly, going to trouble to call us to find out when we would arrive. She was there to welcome us and show us around. Lovely big stoep to sit out on with perfect view over lush garden and golf course in the distance.

Antonie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie J

Uitstekend en aangenaam!

Verblyf hoogs aan te beveel, diens en fasiliteite was puik! Het dit baie geniet.

Retief O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief O

Baie gasvry en behulpsaam.

Annalien se diens is uitstekend. Omgewing is stil, rustig en veilig. Ontbyt was 5-ster kwaliteit! Huis het alles in wat nodig is om gaste gemaklik en tuis te laat voel.

Estelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Mateloos beïndruk.

Verblyf by 'n gastehuis kan net 'n skoon bed en stort beteken, of dit kan 'n heerlike ervaring wees van "om te voel jy word gekoester en bederf". Annalien verstaan hierdie verskil mooi. Ons 2 nag oorslaap by Irene Boomhuis was heerlik. Ons het gevoel dat ons omring word van omgee, so asof ons hulle heel beste vriende is wat kom kuier het. Baie baie dankie!

Irene Boomhuis se terugvoer

Beste Estelle,

Ek is baie bly julle het die kuiertjie hier geniet, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Irene Boomhuis
Marie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Baie vriendelike diens, omgee mense.

Kan met groot vrymoedigheid hulle aanbeveel. Puik diens met omgee mense. Wil mens se verblyf so gemaklik moontlik maak.

Gezina Johanna W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina Johanna W

Uitstekend. Vriendelik.

Sal enige tyd weer gaan, uitstekende diens en kamer.

Elsabe S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Besonderse gasvryheid en detail is indrukwekkend! Ligging en stilte is 'n groot bonus!

Veilig, pragtig en rustig.

Lanel C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanel C

Gasvryheid in 'n ander katogorie!

Die Boomhuis is netjies, lekker geleë en gevul met klein detail wat die verblyf spesiaal maak. Die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Mariann H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariann H

Rustig, gerieflik met hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Die kamer was netjies, baie ruim en gerieflik. Ek en my tienerdogter het heerlik en gemaklik vir drie nagte daar gebly. Uiters netjiese badkamer, met kamerjasse, asook 'n haardroër. 'n Yskas, mini-kroeg met pryse was beskikbaar asook 'n gratis koffiemasjien met sy "pods". Ontbyt was selfsorg in die kamer, heel genoeg vir die ligte eter. Ek sou graag net ook 'n mikrogolf wou hê en moontlik 'n pakkie muffins ekstra vir ontbyt.

Hendrik V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik V

Net 'n oornag-eenheid maar geen diens.

'n Netjese eenheid, gekonnekteer aan die eienaar se huis. Ongelukkig geen diens. Vuil koppies ens. word nie geruil nie, stoep word nie gevee nie. Gee nie veel om oor of mens gerieflik is of nie. Geen fasiliteit vir ontbyt, maar ook geen mikrogolfoond of iets waar jy self kan kos voorberei nie.

Irene Boomhuis se terugvoer

Liewe Hendrik
Ek is baie jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het.
Die omruil van vuil skottelgoed moet op 'n daaglikse basis gebeur, indien dit oorgesien was, vra ek om verskoning en ek neem dit op met die huishoudster. Die stoep buite word altyd op Maandae, Woensdae en Vrydae skoon gemaak. Dit is moontlik dat daar 'n storm was die Maandag aand, wat moontlik blare op die stoep kon agtergelaat het. Ongelukkig kan ek nie so lank gelede onthou nie.
Dit is duidelik in die eenheid se beskrywing dat dit nie 'n kombuis het nie, dit beteken ongelukkig dat gaste nie hier kan kosmaak of opwas nie. Die yskas en Nespresso-koffie masjien is slegs daar om gaste se verblyf te vergemaklik. Daar is 'n gratis self-help ontbyt, met jogurt, vrugte en graankos wat in die kamer is.
Ek is weereens jammer dat julle 'n slegte ervaring gehad het, ons probeer ons bes om gaste nie net lekker te laat bly nie, maar te laat voel dat hulle bederf en uitgerus hier weggaan.

Irene Boomhuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb23d9fea26928841b0dd06d21b81c3b90e6108e85e01d7cc62efcb5ff0d985dd960a864a6aff6eadedca867dc4b4de8592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang