Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene Boomhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dries L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike ondervinding. Absoluut heerlik en ongelooflike omgewing! Ek sal beslis weer by Irene Boomhuis oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anitta V
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties! Alles is so mooi gemaak en gerieflik. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het elke oomblik geniet. Pragtige plek en als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

A home away from home, tranquil, peaceful, relaxing. Irene Boomhuis was fantasties, seker een van die beste plekke waar ek nog gebly het en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ek sal beslis weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Tania Dit is heerlik om sulke terugvoer te kry, ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

Annelle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die heerlikste, vredevolle en aangename wegbreek ooit. Dit was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Annelle, of dalk uit die boonste takke? Baie dankie dat jy Irene Boomhuis geniet het, ons is bly jy het 'n heerlike ervaring gehad.

Gerhard B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Alles is pragtig en ek het heerlik gebly! Vriendelik, smaakvol, netjies en modern. Alles is pragtig en ek het heerlik gebly. Die rustigheid is voedsel vir die siel. Dankie vir alles. Ek kom definitief gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liewe Gerhard Jou terugvoer is ook voedsel vir my siel. Baie dankie dat jy dit tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee, ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

Sonja G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ongelooflik fantasties. Verblyf was ongelooflik mooi en perfek sentraal geleë. Die eenheid het aan ons behoeftes voldoen. Gasvryheid dink ek kry jy nie beter as wat ons gekry het nie. Die aanbevelings en die moeite was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Dit is heerlik om sulke terugvoer te lees, ek is bly dat julle welkom en bederf gevoel het.

Amerie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik verwelkoming en uitstekende klientediens. Baie dankie vir die lekker ervaring. Pragtige woonplek, modern en gerieflik. Puik klientediens. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Amerie Jou woorde maak my dag. Dankie dat jy die Boomhuis gekies het en vir die heerlike terugvoer.

Geraldine O
1 nag
5.0
Mei 2024

Dit was heerlik en rustig! Ek het baie lekker gebly en die verblyf was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Geraldine Dankie dat jy vir ons so mooi resensie gelos het, ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het.

Anika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vredevolle verblyf. Wonderlik, vredevol, kwaliteit. Ons het lekker op die stoep gesit met 'n glasie wyn. Alles was na verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Liefste Anika Danie vir jou idilliese terugvoer, so bly julle het dit so geniet.

Heinrich B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker verblyf. Netjies met die mooiste tuin. Reelings met die gasheer/gasvrou ook baie professioneel. Gaan beslis weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
Irene Boomhuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Heinrich. Ek is bly jy het dit geniet in ons Boomhuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb23d9fea26928841b0dd06d21b81c3b90e6108e85e01d7cc62efcb5ff0d985dd960a864a6aff6eadedca867dc4b4de8592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang