Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isa in Kleinmond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Colin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Suited our needs perfectly. Comfortable, well equipped in a quiet and convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Isa in Kleinmond
Thank you for your positive feedback - much appreciated!

Keletso H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

The best stay ever. Talk about a friendly owner and place. The location is top notch, everything you see in the pictures you'll find at the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Isa in Kleinmond
Dear Keletso, Thank you for the positive feedback. Although I'm not actually the owner of Isa but the letting agent of the house, I will gladly accept your compliment, thank you. Tom Prinsloo of Holidayscape

Fanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

I will recommend WiFi to be part of the stay, all guests were very impressed. Very comfortable. Nice family house, very safe and quiet. Very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Isa in Kleinmond
Dankie vir die positiewe terugvoer, Fanie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier. Met vriendelike groete. Tom Prinsloo by Holidayscape.

Kurt F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

It was an amazing stay. We really enjoyed our stay at Isa, we were really sad to have to leave and wanted to stay longer, we'll definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Isa in Kleinmond
Dear Kurt, Thank you for your positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay. Maybe we will see you again in the near future. With thanks and friendly greetings, Tom at Holidayscape, on behalf of Isa in Kleinmond.

Marlene B
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

'n Gerieflike huis met al die geriewe wat jy nodig het. Beddens was gemaklik. Geen klagtes nie. Net jammer dat die garage nie gebruik kon word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Isa in Kleinmond
Beste Marlene. Dankie vir die positiewe terugvoering en ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer. Met vriendelike groete Tom

Rashieqo D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Rustig. Die plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Isa in Kleinmond
Beste Rashieqo, Dankie vir julle verblyf en jou positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier! Met dank en vriendelike groete, Tom by Holidayscape, namens Isa in Kleinmond.

Dean S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Peaceful and relaxing. Isa in Kleinmond is a very nice place to spend a weekend. It's close to all major stores and within walking distance from the the ocean and Tom was really reliable. I would surely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Isa in Kleinmond
Dear Dean, Thank you for the positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay. We hope to see you back again soon. Regards, Tom

Lientjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Baie lekker gekuier. Plek is mooi netjies. Net jammer daar is nie 'n gasbottel vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Isa in Kleinmond
Beste Lientjie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom. Met dank en vriendelike groete Tom by Holidayscape namens Isa in Kleinmond.

David C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Hoofslaapkamerbed ongerieflik en sitkamer banke te laag, oud en baie ongerieflik. Verander sitkamerstel en vervang sekere beddens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tom
Isa in Kleinmond
Dankie vir jou terugvoer. Ons sien dat jy in jou beoordeling 4.4 uit 'n moontlike 5 vir die huis en jul verblyf toegeken het - wat uitstekend is - dankie! As ons na jou punte-toekenning kyk, asook na al die positiewe kommentaar van al die vorige gaste, dan was die sitkamerstel en bed hopelik darem nie so erg nie, of hoe? Ons het egter na jou kommentaar self weer op die banke gaan sit en getoets. Jammer as dit vir jou ongerieflik was, maar ons kon werklik nie enige ongerief vind nie en het ook nog nooit enige klagtes van ander gaste daaroor ontvang nie. Ons waardeer egter jou terugvoer en hoop om weer in die toekoms vir julle tot diens te kan wees.

Mikhail F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Dit was baie lekker om daar te bly, sal beslis weer daar will bespreek. Die huis is in 'n baie rustige buurt en niemand pla niemand nie. Tom wat ons gehelp het, is vriendelik en gee baie goeie diens. Ek gaan weer na hierdie plek kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Tom
Isa in Kleinmond
Beste Mikhail, Dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 95, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3JYAyCHq9rWH7xIH35sgLhglgkObBoDne1hXuWuTVuJK3GR4ll?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 95 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.342588304218 19.025670842342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang