Isa in Kleinmond
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Colin R - Sep 2024
Algehele gradering
Suited our needs perfectly.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Thank you for your positive feedback - much appreciated!
Keletso H - Apr 2023
Algehele gradering
The best stay ever.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Keletso,
Thank you for the positive feedback. Although I'm not actually the owner of Isa but the letting agent of the house, I will gladly accept your compliment, thank you.
Tom Prinsloo of Holidayscape
Fanie S - Jul 2024
Algehele gradering
I will recommend WiFi to be part of the stay, all guests were very impressed.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Fanie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Met vriendelike groete.
Tom Prinsloo by Holidayscape.
Kurt F - Des 2022
Algehele gradering
It was an amazing stay.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Kurt,
Thank you for your positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay. Maybe we will see you again in the near future.
With thanks and friendly greetings,
Tom at Holidayscape, on behalf of Isa in Kleinmond.
Marlene B - Nov 2022
Algehele gradering
'n Gerieflike huis met al die geriewe wat jy nodig het. Beddens was gemaklik. Geen klagtes nie.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Marlene.
Dankie vir die positiewe terugvoering en ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer.
Met vriendelike groete
Tom
Rashieqo D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Rashieqo,
Dankie vir julle verblyf en jou positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier!
Met dank en vriendelike groete,
Tom by Holidayscape, namens Isa in Kleinmond.
Dean S - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Dean, Thank you for the positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay. We hope to see you back again soon.
Regards, Tom
Lientjie S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Lientjie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Met dank en vriendelike groete
Tom by Holidayscape namens Isa in Kleinmond.
David C - Jan 2022
Algehele gradering
Hoofslaapkamerbed ongerieflik en sitkamer banke te laag, oud en baie ongerieflik.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons sien dat jy in jou beoordeling 4.4 uit 'n moontlike 5 vir die huis en jul verblyf toegeken het - wat uitstekend is - dankie! As ons na jou punte-toekenning kyk, asook na al die positiewe kommentaar van al die vorige gaste, dan was die sitkamerstel en bed hopelik darem nie so erg nie, of hoe?
Ons het egter na jou kommentaar self weer op die banke gaan sit en getoets. Jammer as dit vir jou ongerieflik was, maar ons kon werklik nie enige ongerief vind nie en het ook nog nooit enige klagtes van ander gaste daaroor ontvang nie.
Ons waardeer egter jou terugvoer en hoop om weer in die toekoms vir julle tot diens te kan wees.
Mikhail F - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly, sal beslis weer daar will bespreek.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Mikhail,
Dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer.
Met vriendelike groete
Tom by Holidayscape
Marianne J - Mei 2021
Algehele gradering
Genotvol en baie veilig.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Marianne,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf in Isa geniet en hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom.
Met vriendelike groete.
Tom Prinsloo namens Isa in Kleinmond.
Estelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxing and refreshing.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Estelle,
Thank you for your positive feedback and we are delighted that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the near future.
Kindest regards,
Tom of Holidayscape (On behalf of Isa in Kleinmond).
Rozell M - Mei 2021
Algehele gradering
Ek en my man was saam met vriende en hul dogtertjie. Ons het dit baie geniet, dus 'n veilige omgewing en 'n baie lekker huis.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Rozell, Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf in Isa geniet en hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom. Met vriendelike groete. Tom Prinsloo namens Isa in Kleinmond.
Madre L - Jan 2020
Algehele gradering
Cozy en netjies.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Madre
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf in Isa geniet en hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom.
Met vriendelike groete
Tom Prinsloo namens Isa in Kleinmond.
Roland K - Sep 2020
Algehele gradering
Very peaceful and serene.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Roland,
Thank you for your positive feedback and we are delighted that you enjoyed your stay.
We hope to see you again in the near future.
Kindest regards
Tom Prinsloo of Holidayscape
(On behalf of Isa in Kleinmond).
Jaco V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, gemaklik.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Jaco
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf in Isa geniet en hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom.
Met vriendelike groete
Tom Prinsloo namens Isa in Kleinmond.
Enrico S - Des 2019
Algehele gradering
It was the weekend of a lifetime.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die naweek van my lewe.
Die ontvangs was baie hulpvaardig en vriendelik. Kliëntediens was tops. Verblyfstandaarde ook.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Enrico,
Thank you for your stay and positive feedback, as well as for leaving the house so neat and tidy! You are welcome to visit us again.
Sincerely,
Tom
Marisa C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Marisa, asook dat julle nie jul verblyf deur Eskom se kragonderbrekings laat onderkry het nie!
Met dank en vriendelike groete,
Tom
Paul_anne A - Aug 2019
Algehele gradering
Sal definitief weer by Isa in Kleinmond bly.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Paul-Anne,
Baie dankie vir julle verblyf en positiewe terugvoer, ook dat julle die huis so mooi skoon en netjies gelos het - dit maak ons werk soveel meer van 'n plesier en gemaklik!
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Met dank en vriendelike groete,
Tom by Holidayscape (namens Isa in Kleinmond).
Clive A - Jan 2019
Algehele gradering
We enjoyed a wonderful stay at Isa during the December holidays.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Clive,
Thank you for the positive feedback and we are glad you and your family enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back again!
Baie dankie en vriendelike groete!
Tom
Lettie M - Nov 2018
Algehele gradering
Defnitief waarde vir geld.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Lettie en familie,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf in Isa geniet en hoop om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom.
Met vriendelike groete,
Tom Prinsloo van Holidayscape namens Isa in Kleinmond.
Melissa L - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Dalene S - Sep 2018
Algehele gradering
'n Onvergeetlike naweek in 'n rustige area.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Beste Dalene,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die paar dae by Isa in Kleinmond geniet en julle is welkom om weer te kom!
Vriendelike groete,
Tom Prinsloo
Hanim A - Sep 2018
Algehele gradering
I loved the place. Just need gates on the sides of the house to close the yard.
Isa in Kleinmond se terugvoer
Dear Hanim,
Thank you for your stay at Isa and the positive feedback.
I just need to point out, and you might recall, that the whole stand is in fact fenced, has a front gate, the front and back doors have security gates and guests are provided with an alarm remote linked to a security response company. So your suggestion to install additional gates on the side of the house as well to close off the backyard is appreciated and could be considered although it is not regarded as an absolute necessity at this stage.
We would love to welcome you back again in future.
Yours sincerely
Tom of Holidayscape on behalf of Isa in Kleinmond.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 95, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang