Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janelene Holiday Self-catering

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Janelene Holiday Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Wood Grange, Hibberdene. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, enkelreisigers of klein gesinne aangesien dit net 2 km vanaf Hibberdene se strandfront is.

Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorgeenhede wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Hierdie eenhede het óf dubbelbeddens, of enkelbeddens of stapelbeddens vir kinders. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Al 6 eenhede het hul eie leefarea en kombuis wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV in al die eenhede. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite elke eenheid is 'n stoep waar gaste hul oggendkoffie kan geniet voordat hul dag begin. Die gedeelde voorstoep sluit 'n klein gasbraai, sonstoele en 'n buite-etenstafel in om saam met familie en vriende te braai. Die area van Hibberdene het verskeie kuierplekke en aktiwiteite asook 'n gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suritha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759c1fee6d3523dcdccddb1743ad1890866a7d2223d4eb90792fb9aee77af329f3cf145a101e48a8ea8c64cd20dc85ead27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 941 Ashford Road Wood Grange 0042 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.589675030932 30.561471760273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang