Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janelene Holiday Self-catering

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2 - Luna
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3 - Sea Canary
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n stapelbed wat net vir kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1 - Sei Whale
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 5 - Narwhal
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, lugbraaier, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Buite is 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 4 - Beluga Whale
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die stoep het sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 6 - Neptune
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die stoep het sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Die kapasiteit van die eenhede moet nie die maksimum kapasiteit oorskry nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra gaste met onmiddellike effek moet vertrek of die bespreking sal gekanselleer word, en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Ongelukkig geld geen terugbetalings vir vroeë vertrek nie.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese in die eenhede.
Die eienaar, sy agent of sy werknemers sal nie verantwoordelik gehou word vir persoonlike besering, dood of verlies/diefstal/skade aan eiendom wat tydens die gas se verblyf op of rondom die eienaar se perseel mag voorkom nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, indien wel, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en gaste word verplig om skoon te maak as hul troeteldiere mors.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Met vertrek, skakel asseblief die bestuurders sodat hulle gaste kan uitklok en 'n veilige reis toewens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759c1fee6d3523dcdccddb1743ad1890866a7d2223d4eb90792fb9aee77af329f3cf145a101e48a8ea8c64cd20dc85ead27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 941 Ashford Road Wood Grange 0042 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.589675030932 30.561471760273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang