Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janelene Holiday Self-catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Janelene Holiday Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Wood Grange, Hibberdene. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, alleenreisigers of klein gesinne aangesien dit net 2 km vanaf Hibberdene se strandfront is.

Dié eiendom bied 6 selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie eenhede is gemeubileer met óf dubbelbeddens, enkelbeddens óf stapelbeddens vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke badkamer beskikbaar.

Al 6 eenhede het hul eie leefruimte en kombuis toegerus met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, lugbraaier, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in al die eenhede. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite elke eenheid is 'n patio waar gaste hul oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin. Die gedeelde voorstoep sluit 'n klein gasbraai, sonstoele en 'n buite-eettafel in om saam met familie en vriende te braai. Die area van Hibberdene het verskeie vermaakareas en doendinge asook 'n gemeenskaplike swembad in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suritha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Janelene Holiday Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashford-weg 941, Wood Grange, Hibberdene, 0042, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759c1fee6d3523dcdccddb1743ad1890866a7d2223d4eb90792fb9aee77af329f3cf145a101e48a8ea8c64cd20dc85ead27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 941 Ashford Road Wood Grange 0042 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.589675030932 30.561471760273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang