Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Lodge

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janey K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gemaklike, ruim woonstel. Ons as gesin het baie lekker gebly by Kairos lodge. Die gasheer was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die woonstel is ruim en skoon en is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ali
Kairos Lodge
Thank you for coming to stay, was great to meet you all.

Louie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2024

Sal nooit weer daar gaan bly. Dit is 'n koue, nat, onpersoonlike plek. Sal nie eers weer gratis daar gaan bly nie. Het vier dae betaal, maar na drie dae vertrek. Gasverwarmer met warmwaterbottels vir beddens, geen matte op die vloer. Braai-fasiliteite is pateties.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gareth L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Beautiful accommodation. Well positioned to get around the whole of the Southern Suburbs with ease. Hosts we're fantastic and very assisting. Cottage is prepared for load shedding. Host has his beautiful artwork on display in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ali
Kairos Lodge
Thank you for coming to stay at Kairos - was great to meet you all. Stay safe and well Kind regards Ali and Ian

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMTBjNDFmLWM4ZDMtNGZkNy1hMzdhLTEyNWEyZmJjYzkyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 Well Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019487951682 18.369928220902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang