Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 582 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wilma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Gasvry, gemak, netjies en lekker kos. Baie dankie vir die heerlike vleispakkies en slaaie! Ons het baie lekker gebly en ook reën gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham R
1 nag
5.0
Jan 2025

See stars. I was pleased by the quality and cleanliness of the room, and very glad that there was an air con.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great, awesome, puik. Awesome. Kos is puik. Sterre kyk great. Value for money.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sammy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, veilig en vriendelike diens! Pragtige Karoo juweel plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely stay. We had a wonderful one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer daar bly! Baie gerieflike privaat verblyf oornag in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa N
1 nag
5.0
Jan 2025

Kon lekker gaan stap en ook geswem in die dam swembad na 'n baie lang rit. Dis die ideale plek om te oornag. Ons moes ver ry en dit was perfek in die middel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike lafenis na 'n lang warm dag se reis. Baie lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was lovely, loved the dam pool. Refreshing halfway stop between Paternoster and Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklike stop vir gesin met kinders. Lekker geswem en afgekoel by plaasdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 582

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 582 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang