Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 541 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jackie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike gasvrye kuier. Fantastiese plek, met vriendelikste mense! Heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal weer en weer bespreek. Verblyf was fantasties. Braai pakkies en brood heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome. Always a pleasure to stay over - perfect location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag
5.0
Nov 2024

Best halfway rest stop ever. Best lamb chop, friendly service. Comfortable, clean room, everything you need, want and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Dis een van die min plekke waar ek weer en weer sal bly. Rustige plaasverblyf langs die N12.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Willem, ag dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle mag maar weer en weer kom. Dit is vir ons so lekker om te sien hoe julle die Karoo geniet. Sien uit om julle gou weer te sien.

Gerrie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Privaat en rustig. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik plek. Alles wat mens nodig het in die rustige Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absoluut heerlik. Kambro was soos 'n oase in die woestyn. Uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Hallo Marieta, dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by Kambro te kon ontvang. Ons is bly dat julle die Karoo geniet het en alles wat daarmee saamgaan. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons!

Mariana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik geëet, gestap, geswem, sterre gekyk en net lekker gerus. Wat 'n lieflike plek om die Karoo te ervaar! Die boomryke terrein is baie goed uiteengesit met baie privaatheid. Badkamers ruim en netjies. Die winkel en restaurant het heerlike eetgoed, snoeperye en geskenkies. (Die sosaties are to die for.) Ons kon sterrekyk, stap en gaan afkoel in die swemdam. Almal op die plaas is vriendelik en behulpsaam. Dankie vir die Karoo gasvryheid en 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Mariana, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly dat julle 'n stukkie van die Karoo kon ervaar met julle verblyf by ons. Dit is goed dat julle sommer vir 'n naweek hier was, want een oorslaap is altyd net te kort om die regte Karoo ervaring te kry! Kom kuier gerus weer.

Arno M
1 nag
5.0
Okt 2024

Rustig en waarde vir geld. Baie netjiese chalet met alles wat jy nodig het. Stil en rustig. Gratis vuurmaakhout is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Arno, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is bly dat jy dit geniet het hier by Kambro en ons sien regtig uit om julle weer in die toekoms te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 541

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 541 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang