Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 566 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was 'n baie baie lekker plek om oor te slaap. Lekker plek om goed te koop. Ons het lekker geslaap by hulle en mooi goed gekoop. Hulle almal was baie vriendelik. Sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane C
1 nag
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik. Ongelooflike lekker plek! Pragtig heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Clean and peaceful. Absolutely loved the place! Very peaceful and clean, the staff are very friendly and made us feel at home. We will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Open spaces and fresh air. It was a pleasure staying at Kambro. Everything you needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Hemelse rustigheid. Wat 'n heerlike oornag plekkie! Hulle gaan uit hulle pad om jou gemaklik en welkom te laat voel. Pak jou swembroek, want hulle het die lekkerste plaasdam waarin jy kan afkoel. Ons het die sterre baie geniet, asook die oop vlaktes. En hulle het die vriendelikste, oulikste katjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Jeanette, die plaasdam bly 'n treffer in die hitte! Ons is bly dat julle dit kon geniet en lekker afkoel na 'n lang dag op die pad. Spasie, stilte en sterre is altyd volop in die Karoo! Ons sien uit na julle volgende besoek.

Stewart B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Ideaal vir oorslaap. Baie gerieflik. Diens is puik. Ideaal vir oorslaap. Sal gereeld hier oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcha L
1 nag
4.8
Jan 2025

Lieflike padstal en verblyf. Baie lekker. Alles was skoon en netjies. Net die pad wat bietjie pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Goeie ligging met baie oulike padstal. Ons het baie lekker gebly. Chalet was ruim met 'n groot badkamer, bietjie verouder, maar skoon en netjies. Die kos wat ons bestel het, was goed voorberei. Ons is by aankoms bederf met tuisgemaakte broodjie. Kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 566

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 566 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang