Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 587 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Theresa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Skoon akkommodasie. Lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kambro is 'n oase in die Karoo. Kambro is die Karoo se juweel. Een van die beste plekke waar ons nog oornag het. Ongelooflik netjies met alles wat jy mag nodig hê. Gemaklike bed en doodstil vir 'n goeie nagrus. Wilma is 'n gasvrou duisend en haar kommunikasie met die gaste skitterend. Alles was fyn gereël met jou aandete wat vir jou gewag het met aankoms. Die varsgebakte broodjie was 'n lekkerte en pure karoogasvryheid. Die padstal is die beste in die land. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Mari, ag jy maak my dag! Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons een groot voorreg om julle hier te ontvang en het julle waardering vir die Karoo baie spesiaal gevind. Julle sal altyd so welkom wees by Kambro en ons sien regtig uit na julle volgende besoek by ons. Mooi bly!

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend! Baie gerieflik en netjies. Kon heerlik ontspan as 'n halfpad huis. Net 'n klein oepsie, vroeg oggend agtergekom dat daar net gesighanddoeke in die badkamer was, gelukkig het ons groot handdoeke by ons gehad vir moontlike swem. Ons het dit nie eens gerapporteer nie, want die verblyf asook die kos en nagereg wat vir ons in die yskas was, was heeltemal te lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Johan, ek is so jammer oor die glipsie met die handdoeke! Weet nie hoe dit gebeur het nie. Julle kon regtig maar gepraat het en ons het gebring! Dankie vir julle besoek aan ons en ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het! Mooi dag!

Wilma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Gasvry, gemak, netjies en lekker kos. Baie dankie vir die heerlike vleispakkies en slaaie! Ons het baie lekker gebly en ook reën gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham R
1 nag
5.0
Jan 2025

See stars. I was pleased by the quality and cleanliness of the room, and very glad that there was an air con.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great, awesome, puik. Awesome. Kos is puik. Sterre kyk great. Value for money.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sammy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, veilig en vriendelike diens! Pragtige Karoo juweel plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely stay. We had a wonderful one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer daar bly! Baie gerieflike privaat verblyf oornag in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa N
1 nag
5.0
Jan 2025

Kon lekker gaan stap en ook geswem in die dam swembad na 'n baie lang rit. Dis die ideale plek om te oornag. Ons moes ver ry en dit was perfek in die middel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 587

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 587 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456