Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kennedys Beach Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 5, Onrus River Beach, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kennedy's Beach Villa is by die Onrusriviermonding geleë met ongelooflike uitsigte oor die natuurskoon wat enige oordeelkundige gas van 'n uitsonderlike, eksklusiewe en luukse ervaring verseker. Dit is 'n móét vir ongeneeslike romantici, buitelug-entoesiaste en fynproewers wat op soek is na 'n manjifieke wegbreek aan die Kaapse Walviskus.

Kennedy's is 'n uur se ry van Kaapstad af en 'n paar minute van die hartjie van Hermanus af. Dit is 'n glansryke boetiekgastehuis met 2 unieke verblyf-opsies wat The Beach Suite en The Lagoon Villa insluit.

The Lagoon Villa is privaat, ruim en het ’n oopplan-uitleg met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is ideaal vir ’n wittebroodpaartjie. Dit het ’n koningingrootte-bed met gehaltelinne en ’n klein Victoriaanse-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die gesonke kombuisie is toegerus. Ander geriewe in die eenheid sluit ’n kaggel en privaat braaigeriewe in. Die eenheid is nie geskik vir ouer mense wat sukkel om te loop nie. Die eenheid het ’n klein, maar lieflike see-uitsig vanaf die balkon en die verhitte Kol-Kol-warmbad wat teen ’n ekstra tarief gebruik kan word.

The Beach Suite is romanties en luuks en bied 'n koningingrootte-bed met suiwer katoenlinne wat uitkyk oor 'n ruim sondek en Jacuzzi, en belowe asemrowende berg-en see-uitsigte oor Onrusrivier en strand. Die suite bied 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Ekstra luukshede sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en breekware in. Massering kan op die oop dek wat oor die see utikyk gedoen word. Kerslig Jacuzzi-sessies kan vooraf teen ’n ekstra koste bespreek word. 'n Gazebo is op winderige dae op die dek beskikbaar.

Kennedy's Beach Villa bied die perfekte kombinasie van 'n gerieflike ligging naby verskeie plaaslike besienswaardighede en uiterse privaatheid. Die prentjiemooi dorpie, Hermanus, bied onverbeterlike walviskykgeleenthede, 'n ongerepte kuslyn, manjifieke uitsigte op die berge, lowerryke plantegroei en is 'n gunsteling onder talle toeriste.

'n Heerlike Engelse ontbyt word op die rotse by Milkwood Restaurant bedien, net 4 minute se stap van Kennedys af. Dit is teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ymile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Disastraat 5, Onrus River Beach, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kennedys Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 5, Onrus River Beach, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b3ecd61c3f4b3651ab4562ce496bdfd5087239e9123b5ad4b11e5e4c985b72c87e20f2a7ee51f3b5aa4733c7cb568e70a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5 Disa Street Onrus River Beach 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.418239163003 19.178416728973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang