Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kichaka Nyumba

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Robert M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Stunning, lekker. Baie lekker atmosfeer in huis, voel eerlikwaar asof jy in die bosveld is. Sal vir seker in die toekoms terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Everything is clean, working, and the area is spacious. What a treat! We stay in Marloth Park often and this was a sure winner. The host is a great host as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dipuo O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fabulous. It was beautiful .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Almal het dit geniet. Dit was baie rustig daar en bitter mooi. Dit was 'n great plek! Die eienaar moet baie trots wees op daai plek. Dit was besonders gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Baie gerieflike en skoon verblyf wat dit vir die hele gesin spesiaal gemaak het. Dit was 'n besonderse ervaring gewees en Quinton se plek is werklik netjies en skoon. As gesin wat die bosveld en kampvure geniet met heerlik eet, is die kombuis werklik goed ingerig met genoeg geriewe, en die boma wat sentraal en naby die kamers is, ook gerieflik. Die kinders kon lekker swem en speel, en die naby geleë waterpark was ook 'n hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hudsy M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Wonderful. Our stay was great indeed, a wonderful place. The only downside was that one of us ended up using the couch with no blanket because the rooms were not enough as initially discussed and agreed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsie O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Lekker kuier saam families, sal weer gaan. Baie gemaklike, gerieflike huis. Paar goed soos spieëls en hangkaste kort. Bietjie opknappingswerk nodig. Party beddens se linne was vuil, maar het laat was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Nov 2023

Dit was aangenaam. Dit was aangenaam, ek verkies om niks meer te sê nie. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Quintin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 2013, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc23ec37e4386dcea57fc23655cf9ec2c46ec1a3c1a6121ab371eb9c12d7e0cc192e7e2e4acd14a0e8e78b762156c5f920ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 2013 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.35151 31.77054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang