Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kichaka Nyumba

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste mag nie in die huis rook nie.
Moet asb. nie jou sigaretstompies om die huis of buite in die tuin gooi nie, net in die asblik.
Indien daar enige sigaretstompies op die erf gevind word, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Moet asb. nie bottels, botteldoppies of rommel op die vloer en om die huis gooi nie, dit sal lei tot die breekskadedeposito verbeur.
Geen beddegoed van enige aard mag buite die kamers geneem word nie.
Die breekskadedeposito sal 7 dae na gaste se vertrek en na die inspeksie terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 2013, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc23ec37e4386dcea57fc23655cf9ec2c46ec1a3c1a6121ab371eb9c12d7e0cc192e7e2e4acd14a0e8e78b762156c5f920ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 2013 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.35151 31.77054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang