Kingfisher Bush Lodge
Beskrywing
Dié gemaklike tente het 2 enkelbeddens. 'n naglig, kragprop, 'n waaier en bedkassies. Buite die tent is daar 'n patio met 'n tafel en stoele. Die tente deel 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is en ablusieblokke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse tente het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, kombuise met 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Buite is daar 'n patio wat onderdak is met 'n tafel en stoele en 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent-chalet het 'n ten volle toegeruste kombuisie en braaigeriewe. Dis geskik vir 'n gesin van 4 (2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar). Daar is 'n opsie vir 'n ekstra gas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan die een 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuisie en ingeboude braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang