Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Bush Lodge

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Beautiful. Beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful. Very relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inga E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was awesome. Beautiful location and easy to get to Kosi Bay. I loved the view from the tent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Restful experience. Lovely glamping tents, beautiful site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Good. The stay was enjoyable and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Absolutely pragtig! Het dit baie geniet. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Die aand geluide is soos musiek in jou ore. Behulpsame staff. Restaurant se kos was excellent. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig en netjies. Ons het baie lekker gebly! Dis mooi netjies en skoon, en die personeel was baie gaaf en het heeltyd kom hoor of als nog reg is. Daar was mooi voëls, oulike eekhorinkies wat rondgehardloop het en ook 'n mooi omgewing. Die restaurant was 'n groot plus en daar is iets lekkers wat elkeen se sak pas. Sal beslis weer kom!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Slaap seildikte weg vanaf die natuur. Pragtige groen juweeltjie naby Kosi meer. Baie goed toegerus met lugreeling. Goeie bed en stort. Baie mooi uitsig op vleiland waar Kingfishers visvang. Ryk voëllewe. Vriendelike diens deur eienaar en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2022

Simple but equipped. Excellent customer service, managed to have an exam there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBUAHaCIN1XU7utobcO9EwEq2IcyiH39QfEfQg0sfhvNZyjwrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Road D1846 Kwamazambane Maguzi 6109 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.94589614267 32.822062581537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang