Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cove Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfishr Cove No. 3, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingfisher Cove is op die oewer van die Magaliesrivier in die hartjie van Hartbeespoort geleë en is ideaal vir natuurliefhebbers wat rustige verblyf soek. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is 'n lieflike ontsnapping van die alledaagse gewoel in 'n skilderagtige omgewing.

Verblyf word in 2 selfsorgtente en 2 bekoorlike chalets, elk met 'n privaat ingang en beddens, gebied. Die Boathouse en Slice of Heaven-chalets het privaat badkamers en volledig toegeruste kombuise. Vir diegene wat 'n glanskamp-ervaring soek, het Catch of the Day en Rivers Edge-tente privaat dekke met meubels. Gaste in die tente kan die goed toegeruste, gemeenskaplike kombuis en badkamers met storte, wasbakke en toilette geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n braai-area en bied toegang tot die rivier vir visvang. Kingfisher Cove is in die Skeerpoort-omgewing geleë en is naby plaaslike geriewe soos Plaas se Gat-kroeg, Magalies-gholfbaan en die Vergenoeg-staproetes met talle ander besienswaardighede.

Gaste kan die asemrowende berguitsigte, die rustige vloei van die rivier en groen landskappe geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aj Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Kingfishr Cove No. 3, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfishr Cove No. 3, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a5f04c1277681c318041603ca0090527731bff26361ba5323afa2c67f1e22313f7db832eade906302e3e72b6ce023511c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Kingfisher Cove No 3 Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.763976994023 27.776766121387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang