Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinfontein Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinfontein plaas bied skilderagtige kampeerplek en is geleë in die noordelike deel van die Cederberge, aan die voet van die oostelike kant van die Pakhuispas. Kleinfontein word maklik bereik met 'n gewone sedanvoertuig, en is net sowat 30 km van die N7 van Clanwilliam af, op die geteerde R364 vanaf Clanwilliam.

Selfversorgende kampering is beskikbaar. Die kampterrein is toegerus met 'n ablusieblok met warm storte en spoeltoilette asook 'n onderdakbraai-area. Die kampeerplekke het nie elektrisiteit nie. Slegs sonkragbeligting en 'n gasgeiser is in die ablusie beskikbaar, maar geen prop nie.

Kleinfontein is naby De Pakhuys en Boesmanskloof Wildernisreservaat geleë. Die ligging is ver genoeg van die stad af om die ongerepte natuur en sterrehemel te geniet, maar tog naby genoeg om as basis te dien vir die verken van die skilderagtige Cederberg-wildernis en blommetoevlugsoord.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinfontein Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06714dc0b417910cb151c35f169295af418061c1a5684864db3cb4fd8f9a628b0e990520f216a931f1dc4e66dac5343a78a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096438 19.056546898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang