Kleinfontein Camping
Beskrywing
Selfsorg-kampeerplek met 'n ablusieblok met warmwaterstorte en toilette is beskikbaar. Daar is ook 'n onderdakbraai-area. Die kampeerplekke het nie elektrisiteit of kragpunte nie en slegs sonkragligte en 'n gasgeiser is in die ablusieblok beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerustig saambring.
Huisreëls
- Al die kampeerplekke het WiFi waarop 'n addisionele fooi betaalbaar is vir oormatige gebruik.
- Die water wat in die fasiliteite verskaf word, is getoets en is veilig vir drinkdoeleindes.
- Kleinfontein word groen en die meerderheid afvalprodukte word herwin.
- Ry asseblief stadig en verantwoordelik op die grondpad, aangesien die paaie deur stappers en die plaaslike wild gebruik word.
- Geen geraas of harde musiek word tussen 22:00 en 08:00 op die plaas toegelaat nie.
- Vuurmaakhout is te koop en gaste moet vooraf by ontvangs op die perseel navraag doen.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- 'n Addisionele fooi is op laat aankoms- en vertrektye betaalbaar.
- Ekstra gaste bly teen 'n addisionele tarief.
- Die bespreking word eers bevestig wanneer die deposito ontvang is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang