Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Lodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinmond Lodge is in die kusdorpie Kleinmond naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels geleë.

Die lodge beskik oor 14 en suite-kamers, waarvan 3 volledig toegeruste gesinseenhede is. Een van die gesinskamers is rolstoelvriendelik. Die 3 gesinskamers het slaapplek vir 4 mense (2 volwassenes en 2 kinders) en die 11 standaardkamers het slaapplek vir 2 mense elk.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gemeenskaplike braaigeriewe met buitemeubels in. Daar is ook 'n komplimentêre oggendhappie (koffie, tee, muffin, jogurt) beskikbaar.

Strandsambrele en stoele word gratis voorsien.

Die lodge is 300 m vanaf die Blouvlagstrand en 500 m vanaf 'n plaaslike winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Reino R
5.0
Heerlike rus. Dis lekker bly in die werklike sin van die woord. Goeie en stil area en ook naby alles. Stil en veilige 2 nagte gehad. Vriendelike diens...
Sien meer
Sep 2024
Michelle D
Gesin met tieners
5.0
Lekkerste slaap weg van die huis af! Fantastiese plekkie gewees! Ons het net een aand oorgebly, aangesien ons net deur die area getoer het, maar het r...
Sien meer
Sep 2024
Farahdiba S
5.0
Absolutely loved it! This was a most enjoyable visit. The hostess was warm and receptive. She was helpful and always checked whether my...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Shandre B
Gesin met tieners
5.0
Netjiese veilige verblyf. Baie netjiese eenhede met veilige parkering. Eenhede is goed toegerus en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Apr 2024
Tanya V
Saam met vriende
5.0
Baie nice plekkie, regtig waarde vir die prys! Ons het baie lekker gebly, en die plek was netjies!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ea178369bdf8e4b041d51b5a61808ccfdb4099fbc36773b5855f5658abd637e834a68437cde5314ef6945e50be85530b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 19 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3427909 19.0337403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang