Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Paradise

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Met aankoms, teken asb. alle gaste se name en kontaknommers in die besoekersboek aan wat voorsien word.
Respekteer asb. ons bure en hou geraas tot 'n minimum ná 22:00, aangesien dit 'n woongebied is. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
'n Terugbetaalbare deposito vir breekskade word gehef, maar gaste moet enige stukkende items op hul onkoste vervang.
Kinders is welkom maar moet te alle tye onder toesig van hul ouers wees. Maak asb. seker dat hulle nie die plante en blomme uittrek nie. Hulle kan enige plek op die perseel speel, maar laat hulle asb. weet dat dit nie toegelaat word om op die beddens te spring nie.
Onverantwoordelike en onbedagsame gedrag sal nie geduld word nie.
Rook in die huis is verbode.
As gaste onseker oor iets is, kontak asb. die eienaar.
Bring asb. jou eie handdoeke en strykyster.
As gaste die braaigeriewe gebruik, maak seker dat jul die vure blus voor julle gaan slaap.
Gebruik 'n houtbord in die kombuis om die potjie of braaibak op te plaas.
Moenie harde musiek uit motors speel nie.
Slegs die mense wat in die bespreking gelys word, word toegelaat om by die huis te bly. Oneerlikheid sal daartoe lei dat gaste gevra word om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Laan 13, Kleinmond, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56d14ea1d744142682ca18db6b83afafde2f1a3176e0631c6eb02acf80c41912d8e48b20726b62a79549220c9ec4433b8eeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 13 7th avenue Kleinmond 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3397956 19.0233781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang