Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knys n Nautical @ Long Last

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chantel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absolutely amazing. Our stay was just perfect! Knys n Nautical @ Long Last is absolutely stunning, neat, so peaceful, very comfortable and has everything a family needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Desembervakansie met gesin, heerlik stil en rustig. Dit is 'n heerlike woonstel met twee ruim slaapkamers (op die eerste verdieping) en die leefareas op die grondvloer. Die huishoudster, Evelyn, is 'n ster. Die eenheid het nie Wi-Fi nie en dit was nogal lastig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Beslis aan te beveel. Waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Skoonmaker is 'n staatmaker. Bevat alles wat ons benodig het vir ons 2 maande verblyf. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Knys n Nautical @ Long Last
Dear Anette. Thank you kindly for your excellent review. It was a pleasure hosting your employees and we hope to accommodate you all again in the future. All the best to you and your team.

Neethling N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

As dagstappers het ons n plek benodig om te oornag, en hierdie was meer as voldoende. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Knys n Nautical @ Long Last
Thank you Neethling, your review is appreciated. It was a pleasure hosting you and your friends. So pleased you enjoyed your stay and thank you for leaving Knys n Nautical just as you found it. We look forward to welcoming you back in the future.

Madele D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Ons het heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ek kan dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Knys n Nautical @ Long Last
Thank you so much for your review Madele, much appreciated. So pleased you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you and your friends. We look forward to welcoming you back in the future.

Irene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Heerlik, rustig, stil en veilige slaapplek. Ligging van verblyf gehou. Veilig. Stil en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
Knys n Nautical @ Long Last
Dear Irene, Thank you for your review. It was a pleasure hosting you and your Family. We hope to welcome you back in the future. Best regards, KNYS n NAutical @ Long Last

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat, Eenheid nr. 24 by Oaklands on the Knoll, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd43b8d688c46f95498774c737c2c5d8539cdc82aade1c1c2067e7987e47e744df9cd15b4213195b3d2d55ac5c7e0645ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Grey Street Unit no. 24 Oaklands at the Knoll 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.028817554879 23.050270722615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang