Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knys n Nautical @ Long Last

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jul 2024 tot 4 Okt 2024.

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jul 2024 tot 4 Okt 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen besoekers word om veiligheids- en gesondheidsredes op die landgoed toegelaat volgens regskorporatiewe reëls nie.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n huishoudster wat die eenheid op 'n Woensdag tussen 08:00 en 12:00 sal skoonmaak, slegs buite seisoen.

Gedurende spitsseisoen kan 'n skoonmaakdiens gereël word. Indien jy hierdie diens benodig, stel die eienaar asb. in kennis. Sodra jou bespreking bevestig is, sal hierdie fooi bo en behalwe jou besprekingsfooi wees.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook word toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

'n Vertrekskoonmaakfooi van R650 word gehef.

Geen partytjies, dronk- of wanordelike gedrag of geraas word enige tyd toegelaat nie. Indien gaste versuim om hieraan te voldoen, sal hulle onmiddellik die persel moet verlaat, sonder 'n terugbetaling.

Alle eenhede is in privaat besit. Indien gaste nie die regskorporatiewe reëls nakom nie, sal hulle onmiddellik die persel moet verlaat, sonder 'n terugbetaling en hulle sal die deposito verbeur.

Die reg van toegang word voorbehou.

Geen huurders onder die ouderdom van 25 jaar word toegelaat sonder ouertoesig vir die duur van hul verblyf nie. Indien gaste nie hierdie reël nakom nie, sal hulle onmiddellik die persel moet verlaat, sonder 'n terugbetaling.

Die maksimum aantal gaste in die eenheid, mag nie die aantal beddens oorskry nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat, Eenheid nr. 24 by Oaklands on the Knoll, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd43b8d688c46f95498774c737c2c5d8539cdc82aade1c1c2067e7987e47e744df9cd15b4213195b3d2d55ac5c7e0645ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Grey Street Unit no. 24 Oaklands at the Knoll 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.028817554879 23.050270722615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang