Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ek kon vinnig sien toe om te gaan swem en die stoep was heerlik. Dit was ongelooflik rustig en alles was in plek. Soos my eie huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering.

Margie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lekker gebly en het die ekstra moeite waardeer. Ja, baie dankie. Hulle het moeite gedoen en almal gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker. Ek sal regtig vir enige iemand aanbeveel om hier te bly. Dit is skoon en netjies. Stapafstand van die see. Die eienaar is ook baie vriendelik. Die huisie is goed ingerig met alles wat mens mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd welkom.

Ilhaam I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Good value for money, beautiful place and surroundings. Awesome stay, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Thank you for your positive comments. We appreciate your visit and enjoyed catering to you.

Sonia H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons kom weer! Mens is amper te bang om al die goeie ervaringe van Kockies te deel, want netnou raak hierdie (hidden gem) ń gewilde bestemming. Maar die eienaars is so gasvry, die ligging perfek en die gerief is uit die boeke so mens wil dit met ander deel. Behalwe vir ń huisie wat letterlik aan alle behoeftes voldoen en ń kuierarea waar talle herinneringe geskep word, is dit boonop stapafstand van die see! Dis vir seker ń plekkie wat vroegtydig, keer-op-keer, bespreek moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Kan jy asb. uitbrei rondom die waarde vir geld? Dit sal ons help om nodige veranderings aan te bring.

Tozama T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Lovely. We had a wonderful time at Koekies and my 3 granddaughters had the best time. The friendliness of the host is superb, loved this place so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Thank you for your report, Tozama. We appreciate it.

Madeleine V
Lang verblyf Saam met vriende
0.0
Feb 2025

Het gevoel soos huis. Die eienaars was vriendelik, die plekkie net soos op die foto's. Ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel vir enige persoon. Ek sal beslis weer daar bespreek wanneer ek in daardie omgewing is.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Christa
Kockies
Baie dankie, Madeleine. Dit was vir ons so lekker om julle hier in ons mooi omgewing te hê. Kom kuier gerus weer. Sal jy asb. die puntetoekenning ook voltooi? Dankie.

Chanique H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Without a doubt want to do that again. Absolutely loved it! Friendly welcome. We had our privacy and could enjoy the stay fully. And definitely loved the spoils we received, homemade bread. Lekker lekker lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Thanks for your positive feedback, Chanique. We loved having you and hope to see you again sometime!

Unathi N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Awesome. My stay was very nice, happy with the service and it's easy to locate. There is a mall nearby just a 5-minute drive away, and the park and Dave's Pool are amazing for children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Peaceful, pretty, great amenities and location with an exceptional outdoor garden. Wonderful! Exceeded expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e5ad37132fc35199ab54c1a2fd60ca4cff4581ebbe3119279b8a3652303713fda6a52b0df0c8c199ca6fb188f02c4b5531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 4 Progressive Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41482 19.16757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang