Kruger Bush Retreat
Beskrywing
Dié eenheid op die eerste verdieping en het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n platskerm-TV, WiFi en lugversorging. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat kuier-area buite met 'n stoep, braaigeriewe en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en tuin. Gaste het toegang tot 'n tuin, gemeenskaplike swembad en 'n uitkykdek in die bos.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n slim-TV, WiFi en lugversorging. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat kuier-area buite met 'n privaat stoep, braaigeriewe, 'n tafel met stoele en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die eerste verdieping met 'n privaat ingang is 'n moderne, luukse oopplan-ateljee met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, yskassie, breekware en eetgerei toegerus. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n privaat terras met braaigeriewe en 'n stoeptafel met stoele. Die eenheid het 'n uitsig oor die swembad en tuin, asook die bos waar diere vrylik rondloop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-eenheid op die grondverdieping beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea met 'n koningingrootte-slaapbank, 'n slim-TV, WiFi en lugversorging. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof en oondjie, yskassie, breekware, eetgerei, 'n ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea lei na die privaat onthaalarea met braaigeriewe en 'n boma/vuurput. Dit is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislanglaan, Marlothpark, 1432, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang