Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Bush Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ulza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Kruger Bush Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nastasha D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasha D

Waarde vir geld.

Die verblyf is baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer bespreek.

Kruger Bush Retreat se terugvoer

Hi Natashia, dankie vir die wonderlike resensie! Sien uit daarna om julle weer te sien.

Kruger Bush Retreat
Raletsoku M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raletsoku M

Amazing, comfortable, connecting with nature, 10/10. I felt recharged.

Amazing stay and peaceful, hosts are so amazing, 10/10. The closest animal viewing makes it more perfect. This place deserves the hype it gets from all the positive reviews. I will definitely visit it again. I cannot get over how spacious and clean it is. The bed is so comfortable. If you are looking for a quiet place filled with so much nature, this is a go-to; you will get all the privacy you need. The only sad part is the last day when you have to leave because the place is so comfortable, it feels like a new home. It has a nice and clean pool, and if you are into fitness, there is a cycling machine outdoors giving you all the views of nature and those animals. I loved my stay and it is very pocket-friendly.

Kruger Bush Retreat se terugvoer

Thank you for the fabulous review, you were absolutely great guests and we look forward to seeing you again soon.

Kruger Bush Retreat
Nico V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Baie geniet.

Was baie lekker daar. Goed uitgelê, lekker braaiplek en firepit. Was daar vir 'n week en was baie rustig. Het mooi wild gesien.

Hannes V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Baie lekker vakansie.

Dit is 'n baie mooi plek wat goed geleë is met baie wild wat in die oggend en aand na die huis kom. Baie lekker gebly.

Francois L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Goeie ervaring gewees.

Ja, lekker gekuier in 'n mooi omgewing. Mooi leef vertrek. Die gasvrou het gehelp met 'n vrieskas, oond en later 'n mikro-golfoond. Sy was baie hulpvaardig na aanvanklike gebreke. Het hulle tuinbanke in die veld geniet. Hulle kan die mooi eenheid komplimenteer met 'n hoek eenheid met kaste en laaie in die kombuisdeel en 'n skeidingsmuur tussen die eenhede vir privaatheid. Oor die algemeen baie goed. Ons kon aanvanklik by bespreking nie oordeel watter eenheid ons bespreek het nie en was ietwat verbaas oor die steil trap elke dag na die bo-verdieping.

Terri-sharne L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Terri-sharne L

Very beautiful but the accommodation was falsely advertised.

The way the room was advertised was incorrect, there was only 1 bed and a sleeper couch we were 4 adults, and the lady who handled my booking advised the room was actually for 2 adults and 2 kids but that is not what you advertised.

Kruger Bush Retreat se terugvoer

Hi there, you may have misinterpreted the booking site. There are more than one unit and Unit 3 clearly contains one queen bed and a sleeper couch ideally for two children.

Kruger Bush Retreat
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan, Marlothpark, 1432, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ae97555bd07f7cdb3fb72b0d7b4effe0ccd3ef49d315669db06844d74c76e500df9d7d9f1a810c370cb0aa21256dd15ea9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Luislang Avenue Marloth Park 1432 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352166442574 31.764103360188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang