Lagoon-Cottage
Beskrywing
Dié chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in. Daar is 'n stoep wat 'n uitsig oor die pragtige tuin bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.
Huisreëls
Troeteldiere kan op versoek en teen R100 per dag by die Klassieke Bungalow met 'n tuinuitsig geakkommodeer word.
Let asb. dat die Klassieke Bungalow met 'n tuinuitsig 'n uitsig oor die hoofhuis bied.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die bungalow bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buite-area met meubels waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die pragtige tuin kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere kan op versoek en teen R100 per dag by die Klassieke Bungalow met 'n tuinuitsig geakkommodeer word.
Let asb. dat die Klassieke Bungalow met 'n tuinuitsig 'n uitsig oor die hoofhuis bied.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterside-weg 369, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang