Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon-Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Well recommended. Lovely spot. Close to everything. Charming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. The host is baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid is baie skoon, netjies, goed toegerus en genoeg spasie. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Lagoon-Cottage
Hi Mrs. Tredoux, I'm sorry you weren't happy with your stay, but I have to respond to some of your complaints. The bed is queen size and not double, the washing-up utensils are under the hand basin, the fridge is a standard 90 litre under counter model, as anything bigger in a 15 sq metre rondawel would not be possible. Although you aren't able to cook, it is possible to make a basic breakfast of cooked cereal, toast, coffee, juice, fruit etc. Because it is a relatively small room, I agree it is only suitable for short stays which can be clearly seen on the photos and info on the various platforms. There is always adequate off-street parking and I agree with a big SUV or bakkie, you might have your driving skills tested at times. Kind regards, Mike.

Esme T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Die ligging is baie goed. Dit is goed vir 'n oornag van een of maksimum 2 aande. Ek sou nie 'n hele vakansie daar bly nie. Geen opwasgeriewe nie. Dit is 'n regte ronde rondawel wat toegerus is met 'n dubbelbed en klein kassie met ketel, klein yskas, klein mikrogolfoond en breekgoed. Indien die weer mooi is en jy regtig net daar slaap en elders eet, is dit goed. Parkering kan ook 'n probleem wees aangesien daar te veel motors is en 'n groter voertuig met moeite in en uitgetrek word as die plekkies vol is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 369, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292892425b47b8e3da856b96906c01b94baf83b8b1d1c34538bd8fa4f2096d682776c09f5d064d8076721b1c0a7fe0562dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 369 Waterside Road Wilderness 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9926805 22.5801266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang