Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Nadu @ Vaalkop Dam Reserve

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushwillow Estate 42, Vaalkop Dam Natuurreservaat, Beestekraal, 0255, Noordwes
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lake Nadu @ Vaalkop Dam Reserve skuil op 'n veilige landgoed in die hartjie van Beestekraal wat privaatheid en asemrowende uitsigte oor die rustige Vaalkopdam bied. Dié rustige toevlugsoord word deur natuurskoon omring en is die ideale wegbreek buite die stad.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers in die huis en 'n aparte kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die solderarea het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n spa-bad, stort en 'n toilet en daar is 'n ekstra aparte toilet. Die Fisherman’s Cabin, 'n verlenging van die hoofhuis, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het ook 'n ontbythoekie en 'n privaat stoep.

In die hoofhuis is daar 'n oopplankombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die etenstafel het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV teen die muur en 'n kaggel.

Buite is daar 'n kuierdek met 'n Jacuzzi en braaigeriewe, asook 'n lapa met 'n kroeg, boma, gasbraai en 'n eetarea. Die landgoed het 'n winkeltjie op die perseel, 'n klubhuis met tafeltennisgeriewe en 'n gemeenskaplike swembad en die reservaat bied veldfiets- en staproetes om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Bushwillow Estate 42, Vaalkop Dam Natuurreservaat, Beestekraal, 0255, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushwillow Estate 42, Vaalkop Dam Natuurreservaat, Beestekraal, 0255, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c0391234830960657222b8276f60556f9397067bfe16f3b5aee2f9d46d7b4c2aa96c5b1f9d551d644d01ba5c06d5bea7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 42 Bushwillow Estate Vaalkop Dam Nature Reserve 0255 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.308016804452 27.445601843378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang