Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Panzi

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 11 Okt 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie eenheid is aan sonkrag gekoppel, so tydens beurtkrag sal daar wel beperkte krag wees. Gedurende beurtkrag sal die stoof en verwarmer ongelukkig nie gebruik kan word nie.
Geen ander gaste, tensy so gereël met die eienaars, word toegelaat nie.
Diere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis en toebehore.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 255, 8ste straat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b513e2c69f239dd417b9450bae8fdf7fab9a3da832892e9ed64e0a8ebd4abc6786bab7bd02bbffc0fbdbb7b883bc33986a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 255 8th Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.412088028412 19.293254679845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang