Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landsrivier Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 133 Erfdeel 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Landsrivier Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid wat op 'n plaas in Uniondale geleë is, aan die voet van die Kammanassieberge, met asemrowende uitsigte oor die berg en omliggende weivelde. Dit is die ideale plek om die gewoel van die alledaagse lewe te ontsnap.

Hierdie sonkrag-aangedrewe eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, eetgerei en breekware, en dit spog ook met 'n houtkaggel. Die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke met slaapplek vir 2 kinders, en gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet.

Buite kan gaste om die boma ontspan en voordeel trek uit veilige parkeerplek op die perseel. By Landsrivier kan jy verskeie staproetes op die plaas verken, bergfietsry in die vallei geniet, visvang in een van drie damme, of 'n kano roei. Die nabygeleë dorpie Uniondale bied ook 'n verskeidenheid restaurante en 'n paar gerieflike winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Plaas 133 Erfdeel 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 133 Erfdeel 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ea526ac2a25fa68808441a3b11e19b1a1c58d174bde02ef0c7cb29ce15965cbf21dd32ba2572162f11803eebc7782b7d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) Farm 133 Portion 3 Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.678537406068 22.955083695699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang