Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landsrivier Cottage No 1

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reinhardt H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Hier kan mens rus. Die kothuis is op 'n prentjiemooi plaas geleë met volle privaatheid sodat mens die natuurskoon en stilte kan geniet. Verder meer sorg die oulike en deurdagte bederfies dat mens werklik tuis voel. Dankie, ons kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rus vir die siel. Die een nag by Landsrivier was die perfekte afsluiting van ons vakansie. Die area is ongelooflik mooi en die aandag aan detail in die kothuis word baie waardeer. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, ontspannend, huislik, pragtig. Dit was eerlikwaar een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het. Die kothuis is pragtig, die ligging is asemrowend mooi en die moeite wat Johan gedoen het, is baie spesiaal. Ons het dadelik tuisgevoel en die hele familie (insluitend die honde) het die plaaslewe so geniet! Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Blissful stay at Landsrivier. We enjoyed the peace and quiet of this beautiful place. We were lucky to see many birds and two rabbits. The cottage had everything we needed and more. It's a true hidden gem for nature lovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 133 Erfdeel 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ea526ac2a25fa68808441a3b11e19b1a1c58d174bde02ef0c7cb29ce15965cbf21dd32ba2572162f11803eebc7782b7d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Farm 133 Portion 3 Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.678537406068 22.955083695699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang