Langebaan Kite Cottages
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenheid het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die binnehof met pragtige kruie en grenadellaplante. Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer ihet 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, en basiese eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, paneelverwarmers en 'n slim-TV in. Gaste moet hl eie intekenbesonderhede vir stroomdienste gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n ketel in.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die woonbuurt. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dagbed vir 'n ekstra kind tussen 3 en 14 jaar teen 'n ekstra koste per nag. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n ketel in.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie stylvolle kothuis is in die middel van die dorp en is net 2 minute se stap vanaf die sweefski-strand. Die oopplan-area lei na 'n binnehof met 'n braai, houtvuurwarmbad en 'n sitarea. Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Dagbed kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere satellietkanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Ruim tweeslaapkamerkothuis in Langebaan se middedorp en net 2 minute se stap vanaf die sweefski-strand en naby 'n aantal gewilde restaurante en winkels. Rosemary Kothuis het ook 'n houtvuurwarmbad. Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere satellietkanale. Die kothuis het ook 'n wasstasie met 'n bad, tuinslang en hangplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerkothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en -eetarea. Die kothuis spog met 'n binnebraai-area en direkte toegang tot 'n omheinde binnehof. Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n addisionele kind. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere satellietkanale en gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi. Die binnebraai-area lei na die binnehof en het 'n dagbed teen 'n ekstra koste per nag vir 'n addisionele kind onder 14 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang