Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Kite Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Teun K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Enjoyable and near everything too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Makilik, gemaklik, ontspanne en baie sentraal. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf by Langebaan Kite Cottages is baie spesiaal. Ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Very friendly and accommodating. Centrally located. Very friendly and accommodating. Very comfortable apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlein D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Goeie akkommodasie. Goed geleë en lekker gebly. Kommunikasie was wel 'n probleem - telefoonnommers wat verskaf is werk nie of geen antwoord nie. Dit was frustrerend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Was nice, but could've been great if there was a fan in the room. The place was in a good location and our stay was nice except that it was very hot at night; there was no fan in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phelia K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Geskik vir kort kuiers. Gerieflik en gemaklik. Naby aan restaurante. Die enigste probleem is dat ons 'n halfuur moes wag na 'n laat incheck tyd van 15:00. Die kommunikasie is nie goed nie. Ons was ook nie die enigste mense wat moes wag nie. Daar is nie 'n kantoor nie en die persoon wat ons moes ontvang het nie van ons geweet nie. Ons het ook gevra vir 'n waaier want dit was bloedig warm, maar het dit nie gekry nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Susan H
Kort verblyf Saam met vriende
0.0
Jan 2025

Short break. Good location, comfortable cottage with everything you need. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Sarita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absoluut fantasies. Sal weer gaan. Dit was soos gewoonlik baie aangenaam. Naby alles en baie netjies. Al wat gekort het was tang vir die kole en tang om jou vleis om te draai en af te haal. Dit was nie daar nie. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Uitstekend. Sal vir seker weer besoek. Baie goed ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Heeltemal gerieflik en goed toegerus. Heerlik gekuier, sou graag wou sien dat volle DSTV-pakket saam met die kamer aangebied word teen 'n koste per dag. 'n Inverter is noodsaaklik en sal help tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 512

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE1mwJFMKD0knd0CszDAK5XBFK7G0rD3RAKf0fX8isgq4c66lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.092102645963 18.03197073782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang