Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Kite Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 489

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Langebaan Kite Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Martin C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Makilik, gemaklik, ontspanne en baie sentraal.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf by Langebaan Kite Cottages is baie spesiaal. Ons het heerlik ontspan.

Talita O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita O

Very friendly and accommodating. Centrally located.

Very friendly and accommodating. Very comfortable apartments.

Sarita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

Absoluut fantasies. Sal weer gaan.

Dit was soos gewoonlik baie aangenaam. Naby alles en baie netjies. Al wat gekort het was tang vir die kole en tang om jou vleis om te draai en af te haal. Dit was nie daar nie. Verder was alles perfek.

Maretha C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C

Uitstekend. Sal vir seker weer besoek.

Baie goed ingerig en baie netjies.

Pieter B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Heeltemal gerieflik en goed toegerus.

Heerlik gekuier, sou graag wou sien dat volle DSTV-pakket saam met die kamer aangebied word teen 'n koste per dag. 'n Inverter is noodsaaklik en sal help tydens beurtkrag.

Johannes B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Baie lekker.

Thyme is uitstekend vir twee mense. Baie netjies en skoon en goed toegerus. Die enigste probleem is dat die halwe gasbraai stukkend is en baie beslis nie vir 'n braai gebruik kan word nie - dit sal vervang moet word, veral met die oog op die komende feestyd.

Verina J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Verina J

Thyme Cottage is onprakties. Geen pakplek vir kruideniersware nie.

Geen sportkanale beskikbaar nie. Geen wifi. Password het nie gewerk nie.

Debbie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie F

The Langebaan Kite Cottages is beautiful but the surroundings are too noisy. Constant banging.

Unfortunately, my break started on a low note. The directions sent to my cellphone took me to a different location. This can be confirmed with the reception at the hotel when I eventually made my way there. During my search for the venue, I made contact with the host, Emily, as per the message, but she informed me she no longer works for the company and referred me to the hotel. At the hotel, the reception referred me to reservations, who indicated that she doesn't know the physical address of the hotel nor the cottages. Highly irritated, I abandoned my search, as we were running late for an event at this stage.

Michey M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michey M

Ek het dit baie geniet.

Die atmosfeer is baie lekker. Ek sal beslis weer gaan.

Sarita D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

Was heerlik. Nie te groot nie. Alles was skoon en netjies.

Plekkie Mint cottage net groot genoeg vir twee. Niks meer nodig nie. Naby winkels en loopafstand vanaf strand. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Erika V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Sentraal en goed toegeruste eenheid.

Parkering voor die eenheid maak dit meer gerieflik. Werksplek beskikbaar en goeie beddegoed.

Freddie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V

Alles was perfek gewees.

Sien sterre.

Lana R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Except for a cold shower, it was a lovely venue.

All was good, hot water in shower was no good. Cold showers in the winter are not nice.

Terence W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence W

I really had a fun and safe stay will come back.

Well load shedding was a bad butstill enjoyed our time lovely place to stay.

Arie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie F

Heerlik geslaap en gekuier.

Die kamer was gerieflik en net reg vir twee mense. Die ligging is uitstekend. Naby alles en loopafstand.

Jana N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N

Pragtige woonstel, fantastiese ligging!

Ons het een aand hier oornag in die Lemon cottage. Troeteldiere is welkom en ons het twee worshondjies saam gehad. Lekker privaat stoep met braai! Om die draai van 'n kroeg, Spar, bakkery, restaurante en die lagoon strand! Alles wat mens nodig het is beskikbaar in die woonstel, selfs 'n strykyster. Sal definitief weer hier bly.

Martin C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Die cottages is naby aan alles wat jy mag nodig kry, insluitend die hoofstrand en kuierplekke.

Mens voel veilig en Spencer wat na die cottages omsien, is 'n absolute stêr. Ons het baie lekker gekuier en lekker gebly.

Shane E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane E

Was great for a few days.

We enjoyed the stay. The location is superb. Our unit, Mint, was a touch on the small side. The plastic shower curtains at the entrance door need to be rethought. In my opinion, tacky and impractical.

Charmaine B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Perfek.

Alles wat mens nodig het was beskikbaar.

Nikki L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki L

Nice and relaxing.

Was so lovely. Langebaan is definitely my new holiday destination.

Flippie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flippie V

Home from home.

The added hot bath was a pleasant surprise.

Nicole S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S

Good.

Beautiful location, host did not communicate efficiently. Maintenance entered the apartment while we where out, I was not informed. Water in the bathroom was always cold.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sasha B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sasha B

Cute place - needs work.

We had a nice stay. However, the host doesn't communicate well. I had to message her for details on where to get the key and what to do next. When we arrived, the place was filled with smoke and had a lingering smoke smell. The kitchen was mouldy and the curtains were filthy with black marks, as well as the little mat. Additionally, the place is not secure as the roller gate and the gate from our cottage were left open during the night, causing them to bang throughout the night. I informed the host about all of these issues, but she read my message and never replied. Unfortunately, I cannot recommend this place until these issues are addressed.

Deon Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Z

Son, see, gerief en pret!

Lieflike ruim kothuis! Netjies, gerieflik, alles byderhand. Restaurante, spa, winkeltjies, apteek en strand alles binne loopafstand binne enkele minute. Selfs skoonmaakdienste beskikbaar, vars beddegoed, handdoeke, ens. Dit is 'n weersiens verseker!

Philipp K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philipp K

Great cottage in perfect location.

A very well laid out cottage in a perfect location.

Helena L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Heerlik gebly. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie!

Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Leanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne S

Was very relaxing and beautifull

The service was excellent, as well as the accommodation. The staff is friendly and helpful.

Stewart M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stewart M

Love accomodation.

Will be back soon.

Handre B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handre B

Uitstekend!

Ons het by 'n vorige geleentheid in Rosemary Cottage oorgebly en hierdie keer in Mint Crash Pad. Ons verkies beslis eersgenoemde bo laasgenoemde.

Elaine D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine D

Lovely relaxing. Other guests never locked the gate and left it open several times. Young group overseas visitors.

We stayed at Lemon cottage, very pretty but I would suggest a lock on the front gate for security reasons. Anyone from the road can enter the premises there is also no purpose in locking the security pedestrian gate that is in one with the driveway gate as that can just slide open. I had to continuously close it after the younger guests.

Zelda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda K

Die eenheid was baie netjies en die ligging is perfek.

Binne loopafstand van die middedorp en strand. Maar ons was onaangenaam verras met die "container kite pod" reg voor die hoofslaapkamervenster en die feit dat ons elke woord van die kite pod se gaste kon hoor. Ek is baie teleurgesteld met die plasing van die kite pod teenaan die hoofslaapkamervenster van die Rosemary Cottage - veral omdat die kite pod nie op die kaart van die Kite Cottages aangedui word nie. Ek het spesifiek Rosemary cottage bespreek omdat dit eenkant geplaas is op die groter terrein. Die geraas van die metaal is oorverdowend wanneer daar in die pod beweeg word en ons kon elke woord hoor wat die gaste praat. Dit was 'n reuse teleurstelling! Ek sal twee keer dink voordat ek weer bespreek.

Rehana K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rehana K

Great place, but our stay was spoilt by inconsiderate other guests.

The cottage is excellent, clean and modern with all amenities, and in a great location, so all of that is highly recommended. However, the unit is attached to several other units (semi-detached), and the common walls are paper thin. The occupants of the adjoining unit decided at 11pm to start a very loud and raucous party, which continued until the early hours of the morning. We called hotel reception several times to report this but no-one answered any of the calls. Efforts to get the party to dial down the music were also unsuccessful. The result was a horrible night for us. Given that these units are far away from the main hotel, and that all of them adjoin each other, the Farmhouse Hotel must make more effort to ensure that all guests staying there enjoy their stay and are not unduly disturbed by other guests in adjoining units. So overall, a great accommodation facility, but its a high risk booking as one cannot predict who the neighbours will be and how they will behave.

Handre B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre B

Uitstekende keuse vir ons doel.

Die ligging is werklik uitstekend. Naby die eetplekke en naby die hoofstrand. Lemmon Cottage word goed in stand gehou en is funksioneel ingerig. Ons was nie bewus daarvan dat die sleutels en kodes vooraf by die Farmhouse Hotel afgehaal moes word nie.

Mare L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare L

Vinnig maar fantasties gebly en gekuier.

Ek wou as kind al in die cottages oorbly en nou met my dogtertjie gedoen. Was lekker sentraal en naby aan die dorp.

Zené S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zené S

Veilig, toeganklik en netjies.

Die plekkie is mooi modern en skoon, asook lekker naby aan die winkeltjies en strand. Maar een negatiewe aspek van die Mint Cottage is dat die gordyne vervang moet word. Daar hang tans drie plastiese stortgordyne wat privaatheid belemmer.

Arnold Lionel Allan M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Die kuier was aangenaam.

Die veiligheidshek is eintlik heelnag oop.

Kay-ann V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kay-ann V

We enjoyed our one-night stay in the well-equipped Rosemary Cottage.

A note: In the confirmation email, the instructions to pick up the key at The Farmhouse Hotel gave the wrong spelling of the street name, something like Ergit Street instead of Egret Street, so it required googling to find the right address. It would also be useful to make this instruction more prominent instead of having it right at the end of the longish email.

Terry P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terry P

Convenient and comfortable stay.

Thyme Studio Cottage was a very well appointed and comfortable place to stay. It had everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike en gemaklike verblyf.

Thyme Studio Cottage was 'n baie goed ingerigte en gemaklike plek. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zenobia G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zenobia G

Aanwysings en inklok was 'n nagmerrie.

Die plek is bitter klein en ongerieflik.

Makkie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S

Ongelooflik spesiaal!

Een van ons gunsteling-wegbreeknaweke! Die feit dat ons hondjie saam kon vakansie hou was 'n hoogtepunt. Julle sal ons beslis weer in die toekoms sien!

Annelize D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Stilte vir jou siel.

Sal definitief weer kom!

Louis K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Netjies. Alles wat nodig is. Dit sou help om te weet mens moet die sleutels by farmhouse optel.

Lekker cottage by die see. Perfek vir 2 couples. Net om die draai van al die restaurante.

Ronelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle D

Altyd lekker om terug te keer na Lemon Studio.

Altyd skoon en netjies met al die nodige tot ons beskikking en dankie vir jul vriendelikheid by ontvangs. Ons kuier altyd so heerlik daar.

Ronelle D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D

Pragtigie plek, groot genoeg vir 2 persone.

Weereens heerlik gekuier. Ek wil eintik sê sjuut, moenie dat almal van die plekkie hoor nie. Dis so sentraal geleë. Pragtig skoon en goed toegerus. Sien jul weer.

Ronelle D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle D

Julle sien ons weer!

Ontvangs by die hotel baie vriendelik en baie behulpsaam. Wat 'n pragtige plek, sentraal geleë. Alles mooi skoon en gerieflik.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marlene N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene N

Very central accommodation. The staff at the Farmhouse Hotel are very friendly and helpful.

Pictures are misleading. The room is smaller than on the picture. The lighting has also changed which has a big influence on the atmosphere of the room. It is a cold room without any sunlight. During summer this could be nice. We had to keep the heater on 24/7. Table lamps will contribute to the ambience. Kitchen is good, bathroom also good except for light bulbs missing which sent me to the lounge to do my make up. We missed DStv. We stayed for two nights. I think a bit overpriced.

Armien A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armien A

Tranquil and relaxing.

Lemon studio was the perfect location for me. It was a tranquil and relaxing experience and definitely good for ones soul or just to reconnect with oneself. Will definitely be back on my next trip to South Africa.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lize H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize H

Gemaklik en gerieflik geleë.

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en mooi.

Wilhelmina W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina W

Pragtig en rustig.

Definitief 'n plekkie wat ons vir vriende en familie sal aanraai om te besoek.

Pieter G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G

Pragtige plekkie, ongelukkig is dit hopeloos te duur vir die ligging.

Het twee nagte oorgeslaap. Verkeer is nogal raserig saans. Spreeus in die dak het laat slaap onmoontlik gemaak. Die plek is baie netjies, goed toegerus, en naby al die restaurante en hoofstrand. Ons dink egter dat ons vir dieselfde geld of selfs goedkoper, soortgelyke verblyf met 'n see-uitsig kon kry.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE1mwJFMKD0knd0CszDAK5XBFK7G0rD3RAKf0fX8isgq4c66lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.092102645963 18.03197073782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang