Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Kite Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Langebaan Kite Cottages is 'n versameling puik geleë, Weskus-geïnspireerde kothuise in Langebaan. Die kothuis se nabyheid aan die dorp se sentrale spilpunt en minute se stap vanaf die naaste vlieërplankry- en visvangstrand maak hulle 'n vakansieganger se droom.

Verblyf word in 5 kothuise gebied. Die Mint Crash Pad het slaapplek vir 2 gaste, die Thyme Studio Cottage en Lemon Studio het slaapplek vir 2 gaste en 'n addisionele kind elk, Rosemary Cottage het slaapplek vir 4 gaste en Lavender Cottage kan 4 gaste en 'n addisionele kind akkommodeer. Die Lemon Studio, Rosemary Cottage en Lavender Cottage het volledig toegeruste kombuise en die Mint Crash Pad en Thyme Studio Cottage het kombuisies met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Rosemary and Lavender Cottages beskik oor privaat houtvuurbaddens.

Elkeen van die kothuise het sy eie patio met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 52 resensies vir Langebaan Kite Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Kite Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE1mwJFMKD0knd0CszDAK5XBFK7G0rD3RAKf0fX8isgq4c66lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.092102645963 18.03197073782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang