Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Kite Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Langebaan Kite Cottages bied verskeie tipiese Weskus-kothuisies in Langebaan. Die kothuise is naby die middedorp en slegs minute se stap weg van die naaste strand waar gaste kan vlieërbranderry en visvang.

Verblyf word in 5 kothuise gebied. Die Mint Crash Pad het slaapplek vir 2 gaste. Die Thyme Studio-kothuis en Lemon Studio het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die Rosemary Kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die Lavender Kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die Lemon Studio, Rosemary Kothuis en Lavender Kothuis het elk 'n toegeruste kombuis. Die Mint Crash Pad en Thyme Studio-kothuis het elk 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Rosemary and Lavender kothuise het elk 'n privaat houtvuurwarmbad.

Elke kothuis het sy eie stoep met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Martin C
Saam met lewensmaat
5.0
Makilik, gemaklik, ontspanne en baie sentraal. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf by Langebaan Kite Cottages is baie spesiaal. Ons het heerlik ont...
Sien meer
Mrt 2024
Talita O
Gesin met tieners
5.0
Very friendly and accommodating. Centrally located. Very friendly and accommodating. Very comfortable apartments.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Sarita D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasies. Sal weer gaan. Dit was soos gewoonlik baie aangenaam. Naby alles en baie netjies. Al wat gekort het was tang vir die kole en tang ...
Sien meer
Jan 2024
Michey M
Gesin met klein kinders
5.0
Ek het dit baie geniet. Die atmosfeer is baie lekker. Ek sal beslis weer gaan.
Nov 2023
Sarita D
5.0
Was heerlik. Nie te groot nie. Alles was skoon en netjies. Plekkie Mint cottage net groot genoeg vir twee. Niks meer nodig nie. Naby winkels en loopaf...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 503

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Kite Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE1mwJFMKD0knd0CszDAK5XBFK7G0rD3RAKf0fX8isgq4c66lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.092102645963 18.03197073782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang